Karelize Self-Catering Apartments Edenvale

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Eenheid K1
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eenheid K2
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eenheid K3
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eenheid K4
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eenheid K5
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eenheid K6
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eenheid K7
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eenheid K8
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings. Neem asseblief kennis dat nie alle woonstelle troeteldiervriendelik is nie, so gaste sal hieroor navraag moet doen. Daar is 'n troeteldierfooi van R50 per troeteldier per dag.

Geen bykomende gaste word toegelaat nie, besoekers word egter toegelaat indien vooraf gereël. Enige bykomende besoekers wat oornag sal ekstra kostes aangaan.

Rook binnenshuis is streng verbode.

Vuurwapens word nie op die perseel toegelaat sonder vooraf reëling nie.

Dwelms en onwettige middels sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Oormatige geraas en harde musiek sal nie geduld word nie.

Gaste word gevra om hul motor korrek in die toegewese parkeerplek te parkeer.

Rommelstrooi word nie toegelaat nie, en gaste sal die dromme wat voorsien word moet gebruik.

Oormatige elektrisiteit- en waterverbruik sal aan die gas gefaktureer word.

Basiese skoonmaakmiddels en geselekteerde toiletware word voorsien. Persoonlike toiletware is NIE ingesluit nie.

Gaste word gevra om hul eie swemhanddoeke saam te bring

Wasgoeddienste is beskikbaar vir klein hoeveelhede wasgoed teen 'n minimale fooi.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 van der Walt Road, Edenglen, 1613, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08861bc7ec22cbc91b45a8897e4370e3a91bf22eaf8885401a1fac7d23edcab5f68e1949539a21f9cd62adb3d1797f030d04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 38 van der Walt Road Edenglen 1613 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.132776320929 28.167318542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang