LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karibu in Paternoster | LekkeSlaap
+30

Karibu in Paternoster

8 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank-straat 101, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Karibu in Paternoster is net 100 m vanaf die strand langs 'n dam geleë. Voëls is volop hier en saans sal jy kan luister na kwakende paddas. Selfsorg-gasteverblyf word in 'n aparte vleuel van die huis gebied.

Die gastevleuel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuisie tussen die 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die ander slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.

Tussen die 2 kamers is daar 'n klein leefarea met 'n ingeboude kombuisblad wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n elektriese braaipan. Daar is ook DStv en onbeperkte WiFi. Gaste kan gerus die tuin en die voorkant van die huis gebruik om te braai.

Karibu in Paternoster is in die middel van die dorpie geleë en net 'n entjie se stap vanaf restaurante, winkels, kunsgalerye en die strand. Jy hoef glad nie eers jou voertuig te gebruik wanneer jy hiér kuier nie.

Daar is 2 liefdevolle honde en laserstraal-sekuriteit met gewapende reaksie om gaste se veiligheid te verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by Karibu in Paternoster sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Karibu in Paternoster
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mosselbank-straat 101, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karibu in Paternoster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank-straat 101, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40e803c35cafe2ca8de236958c2b8eddd2b34530fc0384982af9f5e1d2e22c7a254299e19ca2a13b7becbbb29588d45e176f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 101 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.808805217345 17.895034039951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!