LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karibuni House | LekkeSlaap
+23

Karibuni House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Karibuni House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Magdel J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel J

Lekker gerieflike huis met alles wat 'n mens nodig het.

Sal definitief een van die dae weer teruggaan Die huis is pragtig, gerieflik met alles wat 'n mens nodig het. Die eienaars het ons soos vriende laat voel en ons sien uit om weer terug te gaan en te gaan kuier. Die kamers met die lugverkoeling was 'n groot plus punt veral vir die middagslapies. Die braai-area met klein swembadjie is so gerieflik en daar het ons die meeste gekuier. Sal defenitief Karibuni aanbeveel vir 'n lekker gerieflike plek om herrinneringe te maak.

Strauss H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Strauss H
Saam met vriende

Baie goeie uitleg met als wat jy nodig het.

Baie lekker tyd gewees met regtig geen slegte ervarings. Baie vriendelike besoeke van ons 4 been vriende gehad.

Ansie D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Ontspannend en lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is lekker ruim en lekker dat elke kamer sy eie badkamer het. Die swembad was verfrissend en net groot genoeg. Die waaiers was net nie baie effektief nie. Ek sal definitief Karibuni Huis vir enige iemand aanbeveel.

Liesl V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl V
Gesin met klein kinders

The trip was amazing and we had a wonderful time!

Marloth Park is a great place to stay when visiting Kruger Park and Karibuni made our stay even more special - everything was perfect in the house and we enjoyed our time there and would recommend it to everyone.

Advanced Fire Fixed Systems M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Advanced Fire Fixed Systems M

It was fantastic!

We stayed at Karibuni over the easter weekend. We were 12 people, and the house was spacious and fully equipped. The house was clean and tidy. We absolutely loved it. The splash pool was big enough for us just to sit, relax and cool off. Would definitely be visiting again for a large group.

Marie B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Mooi omgewing en baie mooi!

Dit was 'n wonderlike ervaring saam met familie en vriende en mooi herinneringe. Ons sal graag weer so saam daar wil kuier.

Baby V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Baby V

Die braaigeriewe laat veel te wense oor.

Vir bejaarde mense soos ons is die trappe op die grondvloer baie ongemaklik en die braaigeriewe is glad nie gerieflik nie.

Nadia N - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Saam met vriende

Dit is 'n baie gerieflike huis. Ons het baie lekker gekuier. Ek sal dit weer gebruik.

Dit het al die geriewe wat nodig is. In ons groep was klein kindertjies en met hulle was dit gerieflik en veilig. Die wildtuin is naby en die paaie is mooi.

Francois R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met vriende

Baie lekker ruim woning!

Ruim woning met elk sy eie volledige badkamer. Soos aan bestuurder Wolf genoem, die braaiput is nie gemaklik om by te braai nie. Dis wel geskik vir 'n staanvuur. Sien dit as positiewe kommentaar asb! Die kombuis is goed genoeg toegerus hoewel 'n bak of 3 met deksels om voedsel wat reeds voorberei is in te skep sal help. Ek sal weer besoek as braaier gebou is.

Ronel D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Fantastiese plek.

Rustige atmosfeer. Voel amper of jy in die wildtuin self is. Mal oor die diere wat tussen huise en paaie beweeg.

John P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Gesin met klein kinders

The house was very clean and spacious.

The reason for us visiting Marloth Park is its proximity to Kruger Park. All of our requirements were met satisfactorily.

Lientjie J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie J
Saam met vriende

Ruim en perfek vir enige groepe!

Ons het vreeslik lekker daar gebly. Dis baie skoon. Volledig toegerus met baie spasie vir almal. En die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam!

Calla M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Calla M

Baie lekker en netjiese huis.

Die huis was baie netjies en dit was baie lekker dat elke kamer sy eie badkamer het. Die braaiplek buite kan doen met bietjie meer skaduwee. Andersins baie lekker gewees en lekker kuiergaste gehad.

Annelise O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise O
Gesin met tieners

Uitstekend! Plek was so mooi netjies en skoon. Ons het net mooi alles gehad wat nodig was.

Die huis is pragtig en skoon. Ruim kamers en oorgenoeg spasie! Die swembad was 'n lewensredder! Ons het net mooi alles gehad wat nodig was!

Yolanda J - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J
Saam met vriende

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly - die kamers was ruim en gemaklik en die huis het alles gehad wat jy sou kon nodig kry.

Mariekie M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariekie M

Die ontvangs was wonderlik en die huis is absoluut pragtig.

Die omgewing is ontspanne en rustig en gee die geleentheid om in voeling met die natuur en jouself te kom.

Lize R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Die huis is baie netjies en skoon. Die diere kom tot op jou stoep. Sal weer hierheen kom.

Neeltje B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje B
Gesin met tieners

Heerlik gekuier en ontspan in 'n skoon en netjiese huis!

'n Lieflike, netjiese en skoon huis. Baie goed ingerig en gerieflik. Heerlik ruim. Alles wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifant-rylaan 2005, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiODUyODNkLTEzNjAtNGQyYS1hNmQzLTYzNzMzMzM5MjE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 2005 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.35096 31.77175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!