Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Feels

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 7, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Karoo Feels is 'n selfsorg-tuinkothuis. Die Karoo is 'n semiwoestyn en beteken 'dors' in die plaaslike taal. Dit het 'n unieke, kalm en rustige atmosfeer en is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander het 'n koningingrootte-bed. Beide en suite-badkamers het 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie en 'n sitarea sowel as 'n eetarea buite op die stoep. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Alle eetgerei en breekware word voorsien.

Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en bied direkte toegang tot die tuin en swembadarea.

Gaste kan die Fransie Pienaar Museum of een van die vele restaurante soos die Prince Albert Cafe, The Rude Chef, Karoo Kombuis en talle ander in die nabye omgewing besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Feels sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Karoo Feels
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jill Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 8

Ligging

  • Stockenstroomstraat 7, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Feels het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 7, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42cbc2ffa23432c35327d4c6a4638c08e6a074b0292e7963d042df5a92c6289d6afc1c66e67625a91ffbd5866b4fabccd837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 7 Stockenstroom Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.213133972308 22.029704107726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem