Karoo Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Eve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tanja C - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Karoo Inn se terugvoer
, thank you!
Eve @ Karoo Inn Guesthouse
Johann H - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker plek in 'n klein dorpie.
Karoo Inn se terugvoer
Asb kom weer!
Eve by Karoo Inn Guesthouse
Rita F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie veilig met 'n lekker braai-area.
Jacobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam.
Lourane R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer na die lang pad.
Karoo Inn se terugvoer
Dankie vir u ondersteuning.
Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
My little dog has ample place to stretch his legs. Parking was safe and secure.
Karoo Inn se terugvoer
Thank you, dear Monique!
Matthew K - Jan 2024
Algehele gradering
It met our immediate needs. It is fine for a simple overnight stay only.
Karoo Inn se terugvoer
Hi Matthew,
It's exactly as you say; we are not a holiday destination, we advertise only as overnight accommodation.
Thank you!
Eve @ Karoo Inn Guesthouse
Marius S - Jan 2024
Algehele gradering
Was die regte keuse vir my reis terug van die Suid-Kaap na Potch.
Gerhard C - Jan 2024
Algehele gradering
Beslis 'n baie lekker oornagstop op die N12.
Alecia V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap daar.
Karoo Inn se terugvoer
Julle is altyd welkom hier by ons!
Groete
Eve @ Karoo Inn Guesthouse
Helen B - Des 2023
Algehele gradering
We just stayed overnight on our way down to the Cape.
Karoo Inn se terugvoer
Thank you!
We love our 'sheepies' too!
Amanda P - Des 2023
Algehele gradering
Slegs oornag op deurreis.
Louise S - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Karoo Inn se terugvoer
So baie dankie! Julle is altyd welkom
Willem P - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras gewees. So 'n oulike plek op so 'n klein dorpie.
Karoo Inn se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit baie.
Karin En George L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon en netjies gewees.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie!
Eve @ Karoo Inn Guesthouse
Irida S - Sep 2023
Algehele gradering
Veilige oorslaap.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie!
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Marietjie O - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome
Karoo Inn se terugvoer
Wonderlik!
Baie, baie dankie!
Eve @ Karoo Inn Guesthouse
Ina V - Jan 2023
Algehele gradering
Oulike plek en gemaklik ingerig.
Lizette V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Suzanne C - Des 2022
Algehele gradering
Oorslaap verblyf.
Karoo Inn se terugvoer
Thank you for your review. As overnight accommodation we believe our facility is adequate. Take care. Eve @ Karoo Inn Guesthouse.
Marais V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf!
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie. Eve @ Karoo Inn Guesthouse.
Tanja C - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en pragtig.
Janine G - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike one stop oornagplek.
Janiete V - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Karoo Inn se terugvoer
Grootste plesier!
Baie dankie,
Eve
Bg B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies, met al die nodige geriewe. Puik plek. Sal altyd weer daar bly.
Karoo Inn se terugvoer
Dankie!
Dit beteken vir ons baie!
Deborah H - Jan 2022
Algehele gradering
A pleasant overnight stay.
Karoo Inn se terugvoer
Thank you ever so much!
Eve at Karoo Inn.
Karin C - Jan 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Karoo Inn se terugvoer
So bly jul het dit geniet!
Eve by Karoo Inn.
Reinette H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Dianne O - Jan 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Karoo Inn se terugvoer
Thank you so very much!
Eve
Jurg O - Des 2021
Algehele gradering
Ek het die kontaklose bespreking en verblyf baie waardeer. Netjies, gerieflik, skoon. Baie dankie.
Karoo Inn se terugvoer
Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,
Eve @ Karoo Inn Guest House
Andries V - Des 2021
Algehele gradering
Baie basies, maar netjies en skoon.
Karoo Inn se terugvoer
Dankie.
Ons adverteer as 'n oornag plek en nie as 'n vakansie oord nie.
Eve @ Karoo Inn Guesthouse
Estie V - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Karoo Inn se terugvoer
Fantasties, dankie.
Dalk sien ons jul weer die jaar.
Eve at Karoo Inn Guesthouse.
Tersia D - Des 2021
Algehele gradering
Ons was baie tevrede, en sal defnitief weer daar aanklop vir verblyf.
Karoo Inn se terugvoer
Ons waardeer so baie!
Dankie!
Dina - Marie P - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was pragtig skoon en netjies.
Colleen O - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable, lovely braai area.
Karoo Inn se terugvoer
Thank you so very much!
Eve
Dina V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Jason H - Feb 2021
Algehele gradering
Great location, lovely decor and decoration.
Anneri M - Jan 2021
Algehele gradering
What a lovely stay in Hopetown!
Karoo Inn se terugvoer
Thanks, Anneri!
It's such a pleasure and we hope to welcome you back one day.
Take care,
Eve
Mari S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagplek.
Karoo Inn se terugvoer
Baie baie dankie.
Glo ons sal julle gou weer verwelkom.
Eve
Andrew M - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, stil, oulik.
Karoo Inn se terugvoer
Verskriklik baie dankie.
Juanita F - Des 2020
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap
Karoo Inn se terugvoer
Ek is ook mal oor ons skapie tema.
Mooi jaar vir julle.
Belinda B - Des 2020
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Karoo Inn se terugvoer
Jy is enige tyd weer welkom by ons.
Hennie E - Des 2020
Algehele gradering
Onpersoonlik.
Annerie E - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Karoo Inn se terugvoer
Annerie, jy's nou deel van ons familie.
Riekie M - Nov 2020
Algehele gradering
’n Baie netjiese, veilige plekkie. 'n Ware oase na 'n lang dag se ry.
Karoo Inn se terugvoer
Hi Riekie
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Eve by Karoo Inn Guesthouse.
Hanlie V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en troeteldiervriendelik.
Karoo Inn se terugvoer
Dankie.
Eve @ Karoo Inn
Elma N - Aug 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Karoo Inn se terugvoer
Baie, baie dankie!
Hoop om u weer te verwelkom!
Groete,
Eve
Tersia G - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, jammer dit was net vir een nag.
Karoo Inn se terugvoer
Ons waardeer u terugvoering.
Groete,
Eve
Marlene M - Jun 2019
Algehele gradering
Great value for money.
Karoo Inn se terugvoer
Thank you for taking the time to provide feedback not only about our guesthouse but also restaurant in the area. It's great to know that people still care.
Hope to welcome you back.
Frank W - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Lenieta E - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf vreeslik geniet.
Karin B - Jan 2019
Algehele gradering
Great!
Tinus B - Des 2018
Algehele gradering
Presies wat ons voor die tyd in gedagte gehad het. Skoon, stil en veilig.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering
Julle is altyd by ons welkom
Groete
Eve
Jan B - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing en vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Mooi loop.
Eve
Joggie T - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig atmosfeer en ligging.
Roelf B - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en skoon. Rustige omgewing.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Goed gaan. Groete, Eve by Karoo Inn.
Fiena Gersbach G - Des 2017
Algehele gradering
110% gasvryheid en diens.
Lizette V - Nov 2017
Algehele gradering
Duur vir selfsorg.
Karoo Inn se terugvoer
Hi Lizette,
Thank you for your feedback. We do not advertise our guesthouse as a self-catering guesthouse. The power cuts are an inconvenience hence we run the generator during the short power cuts and have equipped the room with lanterns and flasks. I have also lowered our prices. All guesthouses in Hopetown and surrounding towns are experiencing the same difficulties.
Warm regards, Eve
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Lizl J - Sep 2017
Algehele gradering
Ware oase in die middel van die Karoo.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!
Mooi bly,
Eve @ Karoo Inn
Gerhard H - Aug 2017
Algehele gradering
Rustigheid saamgevat.
Karoo Inn se terugvoer
Baie danke vir u ondersteuning.
Paul D - Apr 2017
Algehele gradering
Good stop-over.
Klara C - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis en gashere.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie! Waardeer - hoop om julle weer te sien!
Groete,
Eve
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Jan V - Des 2016
Algehele gradering
Baie klein, maar alles wat benodig word, is daar.
Karoo Inn se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering!
Ons glo die eenheid is groot genoeg vir n' aand se slaap :-)
Groete,
Karoo Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Waterkantstraat 4, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom