Karoo Lêplek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo Lêplek is 'n selfsorgwoonstel in Oudtshoorn. Die woonstel is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 gaste.

Dis 'n oopplan-eenheid met lugversorging, 'n koningingrootte- bed en 'n en suite-badkamer met 'n instap-stort. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, 'n mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar.

Daar is parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Karoo Lêplek is slegs 2 km vanaf die middedorp met verskeie restaurante, kafees en 'n winkelsentrum met 'n Pick 'n Pay. Oudtshoorn bied talle besienswaardighede soos die Kangogrotte en die Kango Wildlife Ranch, Volstruisplase, asook die kuns-, kaas- en sjokolade-roete. Doendinge in die omgewing sluit stap, 4x4-roetes en die jaarlikse KKNK in.

Slaapplek

'n Bespreking by Karoo Lêplek sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Lêplek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za