Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Retreat Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

D.H.B Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Karoo Retreat Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kasandra V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kasandra V

Mooi.

Dit was 'n gemaklike blyplek. Hulle het 'n kot ingesig wat baie bedagsaam was. Dit is regtig 'n baie mooi plek. Ontbyt was heerlik. Die villas is vir 4 persone, maar definitief nie 4 volwassenes nie. Eerder 2 volwassenes en 2 kinders. Daar was nie handdoeke beskikbaar vir die additionele persone nie. Die villa kom voor asof dit opgeset is vir 2. Die gemeenskaplike Jacuzzi en wasgoeddienste is slegs beskikbaar teen additionele kostes wat nie op die advertensie duidelik gemaak word nie. Ons het gevra dat daar nie gedurende ons verblyf skoongemaak word nie. Ons het uitgegaan vir die dag en met terugkom kon ons sien die versoek was van die hand gewys en dat iemand wel binne ons villa was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Kasandra, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Ons is regtig baie jammer omtrent die misverstand van die skoonmaakdiens. Met julle volgende besoek sal ons vir julle 'n komplimentêre Jacuzzi-sessie bespreek. Vriendelike groete, Karoo Retreat Span.

Karoo Retreat Gastehuis
Ingrid G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te bevele! Sien jul weer!

Vriendelike Lettie het ons ontvang. Ons kamer was ruim, netjies en skoon. Ontbyt en koffie was heerlik! Sal beslis weer hier slaap indien ons deur Oudtshoorn reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth K
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, baie rustig en Lettie was baie gasvry en behulpsaam.

Heerlik gebly, baie rustig en Lettie was baie gasvry en behulpsaam. Uitstekende diens. Sal beslis Karoo retreat aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Kenneth, baie dankie vir jou resensie. Dit is lekker om te weet dat julle die tydjie geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span.

Karoo Retreat Gastehuis
Sonja T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T
Enkelreisiger

Heerlik ontspan.

Skoon, netjies en veilig. Springbokke was daar rondloop was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Sonja, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle weer by Karoo Retreat te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat span

Karoo Retreat Gastehuis
Antoinette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker gebly. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Antoinette, baie dankie, ons waardeer jou resensie. Dit was lekker om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Karen F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend en sou vir langer wou bly.

Dit was regtig baie lekker om hier te oornag. Alles is netjies skoon en diens is uitstekend en personeel baie gaaf. 5-ster diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Karen, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Kim P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim P
Gesin met klein kinders

Peaceful, beautiful and accommodating.

The place is beautiful and peaceful. Service is excellent, and staff is friendly and very accommodating. They even catered for our little one regarding sleeping arrangements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Kim, thank you for your lovely review. We are happy to know that you enjoyed your stay. We hope that you will visit again soon.
Kind regards,
Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Percival B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Percival B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very unpleasant stay.

I would like to share my unhappiness with Karoo Retreat Gastehuis. I booked one of their Comfort family units for two adults, but when we arrived, we were given one of their luxury villas. The stay in the villas was very noisy because it is connected to three other units, and you could hear every conversation of the people that stayed next to us. One couple had small children, and that was even worse. We booked for self-catering, but there was no cutlery or utensils other than two teaspoons, cups, and glasses. We could not make any porridge or warm up food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Percival, thank you for taking the time to write a review. We would like to apologise for the unpleasant stay. It's unfortunate that you did not contact reception to resolve the issue, we would have happily upgraded you to another room. We hope that you will consider staying with us again to enjoy a better experience at our little oasis.
Kind regards,
Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Landru E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Landru E
Enkelreisiger

Goeie fasiliteite, netjiese perseel.

Die verblyf was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D
Gesin met tieners

Gasvryheid in die hart van die Klein Karoo.

Ons gesin het die gasvryheid en geriewe van Karoo Retreat baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Natasha,
Baie dankie, ons waardeer jou resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Elmar F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar F
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sentraal en die swembad koel lekker af in die hittige son. Vriendelike werkers en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Elmar,
Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd hier by ons geniet het.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, gemaklik.

Heerlike, skoon en netjiese verblyf. Ons as gesin het lekker gebly. Pragtige swembad om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa D

Positiewe ervaring.

Ons het lekker gebly in die moderne gastehuis met 'n lekker groot swembad. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Marisa,
Baie dankie dat jy by Karoo Retreat gebly het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Fanie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Baie mooi en vriendelike diens.

Rustige omgewing en pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M
Saam met vriende

Amazing, ons het so lekker gebly.

Ons stay was amazing al was dit net vir 1 aand. Die gasvrou was die vriendelikste en super behulpsaam gewees, sal definitief aanbeveel en ook weer daar boek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier!

Baie vriendelike verwelkoming, netjies en skoon, sal beslis weer daar oor bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corna W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die koel kamer en lieflike swembad was 'n welkome gesig op 'n 40° C somersdag!

Pragtige akkommodasie en vriendelike diens. Ons is vooraf gewaarsku dat die mure nie klankdig tussen die eenhede is nie en ons het dit eerstehands ervaar toe ons bure 4h00 die volgende oggend opgestaan het (en hulle alarm vanaf 5h00-5h30 elke 5 minute afgegaan het). Maar ten spyte hiervan, het ons baie lekker gebly - ons het dit geniet om in die swembad af te koel en ontbyt was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Corna, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop dat julle binnekort weer sal bly.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Kevin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing. Everything was perfect.

Absolutely amazing. Everything was perfect from the time we arrived until we left, we were blown away by the place and this little gem in the heart of the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Kevin, thank you so much for your lovely review. It was such a pleasure welcoming you and your family to our little oasis.
Kind regards,
Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf! Karoo Retreat Gastehuis is tops.

Ons is hartlik verwelkom deur die dames by ontvangs. Die inligting en inboekproses het maklik verloop. Die kamer was ruim en het alles gehad wat ons kon benodig. Die badkamer het genoeg pakplek gehad. Daar was genoeg warm water. Die kamers is smaakvol en luuks! Aandag word geskenk aan dekor, verblyf, die tuin en swembad area! 'n Vriendelike kat het die verblyf ekstra spesiaal gemaak. Die beddegoed was skoon en snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie N

Baie lekker en vriendelike mense.

Dit was voorwaar lekker en 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Gesin met tieners

Baie mooi, lekker gebly.

Baie mooi, skoon en netjies. Ontbyt baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Neels, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop dat julle gou weer sal bly.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Tharina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S
Gesin met klein kinders

Lekke!

Heerlike netjiese en skoon gastehuis. Pragtige tuine en swembad. Kinders kon heerlik swem en krieket speel op die gras. Lettie die gasvrou was baie gaaf en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Good morning Tharina,

Thank you so much, it was nice having you at our place. We hope to see you again in the future. Happy 2024!

Lettie

Karoo Retreat Gastehuis
Landi G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi G
Enkelreisiger

Het 3 aande by Karoo Retreat vertoef en hul diens is vriendelik en puik.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Netjies en gemaklik en die personeel doen baie moeite. Sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlton J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J
Gesin met klein kinders

Fantasties, gaan weer terug.

Baie lekker, stil en rustig vir klein families.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndon M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon M
Besigheidsreis

Your guesthouse exceeded my expectations in every way.

The hospitality and charm of the accommodation made my stay truly unforgettable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Lyndon, thank you so much for your lovely review. We would love to welcome you again to our little oasis. Kind regards, Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Vera R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi maar onprakties met slaapplek bo en badkamer en wit trappe teen wit vloer.

Die fasiliteite is pragtig, met 'n lieflike swembad. Hoewel die eenheid skoon in wit vertoon is, is dit onprakties met die badkamer op die onderste vloer en die slaapkamer op die loft. Die wit vloer en wit trappe het nie genoeg kontras geskep nie en 'n onveilige gevoel geskep. Die kamer het ook nie afgekoel in die nag nie omdat daar nie goeie lug deurvloei is nie en met beurtkrag het die lugversorging nie gewerk nie. Dit was ook steurend dat die vertrek nie donker genoeg was met vensters wat te hoog is vir gordyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Vera, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly om te hoor dat jy ons fasiliteite en swembad geniet het, net jammer dat jy nie die kwessie van die eenheid met trappe by Ontvangs gerapporteer het nie. Ons sou julle graag na een van ons ander eenhede verskuif het. Ons hoop dat jy weer by Karoo Retreat sal tuisgaan om 'n beter ervaring in een van ons ander eenhede te geniet.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Lynette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Sou nog 'n nag wou bly maar hulle was reeds volbespreek.

Absoluut heerlike eenhede en pragtige skoon swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Lynette, baie dankie, ons waardeer jou resensie. Ons hoop dat julle gou weer sal bly by Karoo Retreat.
Vriendelike groete,
Rina

Karoo Retreat Gastehuis
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832657fb4adf8a545ae51ec1a0a9840e6921c952cfda5b1eae55036859d239e687b7ef383db00419a657168d71c96330ef00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 41 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582159 22.197085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem