Karoo Windpompie Gastehuis
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Windpompie is in Fraserburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n huis en 'n ateljee-kothuis.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat geskik is vir 10 gaste. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke, asook 'n TV met Openview en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste maaltye kan geniet. Daar is ook komplimentêre WiFi. In die tweede sitarea is ingeboude braaigeriewe wat gaste kan geniet.
Die ateljee-kothuis het 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het sy eie braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Windpompie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fraserburg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom