Karopa Self-catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 141
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Hendre J - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike en veilige oornagverblyf in die hartjie van die Karoo.
Karopa Self-catering se terugvoer
Dit was heerlik om julle te onthaal. Ons sien uit na julle volgende besoek. Hoop dit is binnekort.
Tot weersiens.
Ellestine L - Jul 2023
Algehele gradering
Clean comfortable and very neat.
Karopa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike kommentaar. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Bly julle kon die sterre sien en loadshedding hanteer met 'n sin van humor.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Roan H - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Lynette K - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Carika K - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Alida J - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Karopa Self-catering se terugvoer
Baie dankie Alida dat julle Haus Holzapfel gekies het om te oornag. Ons waardeer julle kommentaar oor die goeie diens en is bly dat julle lekker gekuier het. Groete & ons hoop om julle gou weer te sien.
Juanita P - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Karopa Self-catering se terugvoer
Baie dankie Juanita vir die positiewe kommentaar oor die eenheid waarin julle gebly het. Ons is bly dat dit aangenaam en gemaklik was vir julle. Baie dankie vir die voorstel oor die koffie sakkies.
Kom drink gerus 'n koppie koffie by Haus Holzapfel met julle volgende besoek aan ons. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
Linda S - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en ruim.
Karopa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike kommentaar na afloop van u verblyf te Haus Holzapfel.
Ons waardeer dat u spesifiek melding maak van die gerieflikheid, netjiese lugverkoelde eenhede en dat die diens uitstekend was.
Dit was ons plesier en verwelkom u terug enige tyd.
Monica C - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Christo H - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Karopa Self-catering se terugvoer
Geagte Christo, Baie dankie vir die positiewe terugvoering ontvang, en vir u onlangse verblyf by Haus Holzapfel.
Ons is baie bly om te hoor dat u 'n gemaklike en aangename verblyf by ons gehad het en dat u die ligging en dienste geniet wat voorsien was.
Ons hoop dat ons gou weer die geleentheid te hê om u binnekort weer te verwelkom, maar tot dan toe wens ons u voorspoed en alles van die beste uit die Weste.
Annelize A - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Karopa Self-catering se terugvoer
Hi Annelize.
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om ons plek te resensieer.
Ons is bly dat die plek aan julle vereistes voldoen.
Hoop om julle gou weer te huisves.
Vriendelike Groete,
Zadi
Darian H - Jun 2019
Algehele gradering
Majestic Views!
Karopa Self-catering se terugvoer
Geagte Darian,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering ontvang, en vir u onlangse verblyf by Haus Holzapfel.
Ons is baie bly om te hoor dat u 'n gemaklike en aangename verblyf by ons gehad het en dat u
die ligging en dienste geniet wat voorsien was. Ons hoop dat ons gou weer die geleentheid te hê
om u binnekort weer te verwelkom, maar tot dan toe wens ons u 'n geseënde 2019 verder en alles
van die beste uit die Weste.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maynhardtstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom