Kasteel B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kasteel B&B is 'n pragtige B&B in Plettenbergbaai, 'n dorp in die Wes-Kaap. Kasteel is die Afrikaanse woord vir 'Castle' en dié pragtige eiendom is ideaal vir 'n veelsydige reisiger. Die B&B het netjiese grasperke, pragtige dekor en natuurskoon.

Kasteel B&B bied slaapplek in 3 gastekamers in 'n prentjiemooi omgewing. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n staanwaaier, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 kamers met en suite-badkamers, elk met 'n stort-oor-bad.

Gaste deel 'n gemeenskaplike sitkamer en eetkamer, asook 'n terras met sonstoele en 'n etenstafel buite.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kasteel B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za