LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kate's Country Kitchen Accommodation | LekkeSlaap
+38

Kate's Country Kitchen Accommodation

Eenheid met Slaapplek vir 2
Vanaf R460
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Die kombuisie is ten volle toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit HD-TV met sekere kanale, 'n DVD-speler, radiowekker, gratis WiFi, 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe in. Buite is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Wasgoedgeriewe is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer. Koffie, tee, melk, tuisgebakte koekies.

Belasting en Ekstras

Let asb. op: Ontbyt en aandete moet vooraf versoek word wanneer besprekings gemaak word. Ontbyt opsioneel: Heerlike ontbyt teen R120 per persoon ekstra. Porsie per persoon: 2 snye tuisgebakte bier- en kaasbrood, tuisgemaakte konfyt, gerasperde kaas, 3 repies spek, stukkie boerewors, roereier, jogurt, 'n vrug, koffie, tee of sap. of Gesondheidsontbyt teen R90 per persoon ekstra. Porsie per persoon: muesli, 'n vrug, jogurt, provitas, tuisgemaakte konfyt, gerasperde kaas, sap, koffie of tee. of Klein ontbyt teen R70 per persoon ekstra. Porsie per persoon: KCK se spesiale omelet, broodrooster en koffie of tee. Aandete teen R150 per persoon ekstra. Aandete opsies (sluit 'n drankie in): Hamburger (dik biefburgervleis, spek, kaas, eier, agurkies en 'n spesiale sous) met skyfies. of KCK se spesiale lasagna met knoffelbrood. of Soetsuur vark met rys of noedels.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid met Slaapplek vir 5
Vanaf R1 150
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid met slaapplek vir 5 gaste het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n tripelstapelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 en 'n halwe badkamer met 'n stort in elk, asook 'n volledige kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, waaiers en koffie- en teemaakgeriewe in. Braaigeriewe, 'n sonstoep en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Wasgoedgeriewe is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Tripelstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer. Koffie, tee, melk, tuisgebakte koekies.

Belasting en Ekstras

Let asb. op: Ontbyt en aandete moet vooraf versoek word wanneer besprekings gemaak word. Ontbyt opsioneel: Heerlike ontbyt teen R120 per persoon ekstra. Porsie per persoon: 2 snye tuisgebakte bier- en kaasbrood, tuisgemaakte konfyt, gerasperde kaas, 3 repies spek, stukkie boerewors, roereier, jogurt, 'n vrug, koffie, tee of sap. of Gesondheidsontbyt teen R90 per persoon ekstra. Porsie per persoon: muesli, 'n vrug, jogurt, provitas, tuisgemaakte konfyt, gerasperde kaas, sap, koffie of tee. of Klein ontbyt teen R70 per persoon ekstra. Porsie per persoon: KCK se spesiale omelet, broodrooster en koffie of tee. Aandete teen R150 per persoon ekstra. Aandete opsies (sluit 'n drankie in): Hamburger (dik biefburgervleis, spek, kaas, eier, agurkies en 'n spesiale sous) met skyfies. of KCK se spesiale lasagna met knoffelbrood. of Soetsuur vark met rys of noedels.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmZjFiODk2LTQ2ZTgtNDVhOC04MWRjLTljNmZjMzE2MzRiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 12 Waterkant Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 11:00 -34.534706728444 20.039765238762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!