LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kate's Country Kitchen Accommodation | LekkeSlaap
+38

Kate's Country Kitchen Accommodation

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Kate's Country Kitchen Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jurie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Gesin met klein kinders

Gerieflike halfpad-stopplek op pad na Kaapstad.

Alles was skoon en netjies. Het lekker geslaap en heerlik gekuier. Dankie vir die heerlike lemoene, en die gasvryheid. Sal weer daar gaan bly.

Fred H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf te midde van 'n begrafnis was rustig.

Alle stelsels het gewerk en noodligte vir beurtkrag was handig. Daar is egter aspekte wat aandag verg. Die ongelyk vloere was 'n risiko vir ouer mense. Los matte het dieselfde gevaar.

Emile L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal beslis weer van julle verblyf gebruik maak.

Carla P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carla P
Gesin met tieners

Ouwêrelds.

Soos om in oumagrootjie se huisie te slaap met allerhande rare ornamente.

Gustav S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old world.

Die geriewe is oud, maar gerieflik. Ons was gemaklik vir die een aand wat ons daar gebly het.

Mariska D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Gesin met tieners

Regte plek om te bly in Bredasdorp.

Ons gesin het ons kuier in Bredasdorp geniet. Dankie aan Jacqueline vir haar gasvryheid. Kate's Country Kitchen is sentraal geleë en maak dit ideaal vir rondloop en die dorp verken.

Danita S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita S
Besigheidsreis

Puik.

Puik, baie netjies, skoon en vriendelik.

Ronel S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer waarin ons was is nie die kamer op die prentjie hierbo nie.

Bietjie beknop aangesien alles in een vertrek is, badkamer, kitchenette en 2 enkelbeddens. Beslis nie die vertrek hierbo aangedui nie. Ons het wel lekker gekuier maar daar is geen kossies te koop of ontbyt by hulle beskikbaar nie.

Joy V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy V
Saam met vriende

Die huis en meubels is baie oud MAAR netjies.

As ek net een aanbeveling sal kan maak: Sit lugversorging of waaiers in die kamers. Dit was ongelooflik bedompig in die kamers. Die moeite deur die vrugte, joghurt en muffins die volgende oggend vir ons uit te sit, word waardeer.

Kate's Country Kitchen Accommodation's terugvoer

Hi Annatjie
Hartlike dank vir die review.
Ons neem notisie omtrent die aanbeveling.
Mag jul n Wonderlike dag verder he.

Vriendelike groete

Jacqueline



Kate's Country Kitchen Accommodation
Annemie L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n aangename kuier Jacqueline en LekkeSlaap!

Jacqueline was 'n behulpsame en vriendelike gasvrou. Sy het deurgaans ons gehelp en bederf met heerlike piesang-muffins vir ontbyt. Die kamer en huis is oud, maar dit is netjies en ideaal as jy 'n lekke plekkie soek om te slaap. As jy luuksheid en moderne geriewe soek moet jy verby hou, maar ons hou van 'n gemaklike plekkie met karakter en 'n billike prys.

Wilesta P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilesta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf, maar baie netjies.

Baie dankie! Net wat ons nog gehad het, vir die nat, koue weer. Die muffins was heerlik. Al wat bietjie gepla het, is die plastiekbedbeskermers wat raserig is.

Manie S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 star experience

It was an absolute pleasure to meet Jaquline and to stay overnight. Everything was spotless and the welcome and muffins was 5 star. Thank you for a pleasant experience.

Arina O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina O

Rustig en privaat!

Stil, rustig en goed ingerig!

Louche T - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louche T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker "cozy" en privaat. Heerlike beddens. Verwelkom met lekker tuisgemaakte muffins!

Ons het baie lekker oorgeslaap. Dit is 'n lekker aparte privaateenheid, ten volle toegerus met alles wat nodig is, en veilige parkering. Sal beslis weer kom.

Lorenzo G - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorenzo G

Dit was baie heerlik.

Dit is goed geleë: jy is in die dorp, maar ook uit sig uit.

Sandra D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Besigheidsreis

Alles was reg!

Voldoende, netjies en eienares baie hulpvaardig!

Marilyn L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn L
Saam met vriende

Perfect home away from home :-)

Kate's Country Kitchen was exactly the kind of accommodation we were looking for. Neat, homely, peaceful and perfect. Jackie is an absolutely wonderful hostess and made a deliciously scrumptious breakfast. It was a home away from home experience for my partner and I. The garden was a relaxing place for an early morning ciggie with coffee amongst the beautiful herbs and fruit trees. Would highly recommend this warm country cottage.

Cheryl D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Suzette P - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy van antieke ware hou, is hierdie die plek vir jou.

Ons het die voorreg gehad om in 'n ou gerestoureerde huis te bly - met plankvloere en al. Dit neem mens terug na jare toeka ... Al die nodige was egter beskikbaar - van 'n warm stort, tot DStv. Sit by die hartlike gasvryheid en jy het 'n wenresep.

Jakkie L - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis met baie vriendelike diens en baie skoon geriewe.

Dit was 'n pragtige ou huis in die middel van Bredasdorp.

Dries De Klerk D - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries De Klerk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

For travelers on tight budget who won't mind yesteryear accomodation.

Friendly hosts, but an old-fashioned lodgings.

Rudolf S - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S

Wonderful

We have a wonderful time at Kateâ??s Country Kitchen. We would liked to thanked Jacqueline for her hospitality and assistance, we will definitely visit again. nnOur group that just visited come from Beulah Pentacostal Church, and we have a Church Branch in Bredasdorp. As such, we often come this way. All we want to say, keep up the good work.nnYours truly,nRudolfn

Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmZjFiODk2LTQ2ZTgtNDVhOC04MWRjLTljNmZjMzE2MzRiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 12 Waterkant Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 11:00 -34.534706728444 20.039765238762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!