Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katonkel 31 @ C

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Katonkel 31 @ C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacobus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Selfs die weer het ons nie teleurgestel nie.

Die vriendelike verwelkoming, die baie netjiese en goed toegeruste woonstel, tot die pragtige uitsig het alles bygedra om ons weeklange kuier te laat voel soos 'n (huisie by die see).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Will be back!

Excellent! Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved it. Great host and excellent service. Really great.

It was absolutely amazing. The host was very accommodating, seeing that I celebrated my anniversary, they got us a complimentary bottle of champagne and a bunch of red roses. The detail and kindness expressed was lovely. Thank you so much for everything. You will be seeing us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful with lovely views of the bay.

We enjoyed the peaceful ambiance of the room. The room was spacious and had a very modern layout with new appliances, all nicely placed. This is real value for money because you have a complete spacious flatlet with all you need/want for the cost of an Airbnb - truly awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katonkel 31 @ C se terugvoer

Thank you, Victor, for your feedback. Much appreciated and I'm glad you enjoyed it.

Katonkel 31 @ C
Wimpie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld, goed geleë, veilige area en parkering.

Dankie aan die eienaars van die perseel vir hulle gasvryheid en vriendskap. Die kwaliteit van die woonstel is absoluut tops en meer as waarde vir die geld. Baie netjies, skoon en gerieflik. 'n Pragtige uitsig oor die see en naby winkels en restaurante geleë. Geskik vir nabygeleë besienswaardighede en dorpe. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saeed S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saeed S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rest and peace.

It's an awesome place for relaxing and to enjoy special times with your spouse. Tranquility is much needed in a person's busy life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Beautifully restful.

It was fantastic. The hosts were great people, and just the place itself was exactly as the internet shows it: very clean and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle woonstel met seeuitsig.

Die eenheid is baie stylvol gemeubileer en alles is nuut en skoon. Die kombuis is toegerus met die beste toerusting en die beddegoed is spierwit en vars. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehelma L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehelma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik, veilig, skoon en mooiste uitsig.

Ons het heerlik ontspan en gerus. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die solar krag en WiFi was 'n bonus. Die eienaar is 'n wonderlike gasheer. Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryl K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond and above a cut above the rest.

It was very inviting, neat, calm and private. The owners truly are amazing and made us feel as if their home was our home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katonkel 31 @ C se terugvoer

Thank you for your visit, hope to see you in the near future again. Thank you for leaving our place in such great condition.

Katonkel 31 @ C
Lourens K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars.

Veilig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katonkel 31 @ C se terugvoer

Baie dankie Lourens, kom gerus weer. Fantastiese gaste om by jou plek te he.

Katonkel 31 @ C
Vanaf R645
R645 R581
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
R645 R581
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
R645 R581
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkel-straat 31, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5f54336395054edf4493d40be1bfa05d50e835e36dc87cf97313cc7d21f6d0fdd2a497bad5093b7b9782781ca4f12487b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R645 nouVanaf R581 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 31 Katonkel Street Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7559877 18.020266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem