Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katrinasrust Country Estate

Selfsorg
Nightjar Cottage
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Nightjar Cottage is op 'n heuwel tussen die bome weggesteek. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en dis 'n uniek met 'n koepelvormige en suite-slaapkamer vas aan die kothuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dek wat die slaapkamer en die kothuis skakel en dit het 'n KolKol-houtvuurwarmbad en braaigeriewe. Die oopplan-kombuisie en -leefarea is in die kothuis en dis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster en kookgerei toegerus. Die sitarea langsaan het 'n rusbank en 'n kaggel. Die eenheid is net geskik vir volwassenes en dis nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein tot mediumgrootte-honde is welkom indien dit vooraf gereël word.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Oaks Cottage
Vanaf
Vanaf R3 400
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Oaks Cottage is die oorspronklike, visvanghuis langs oeroue eikebome en dit bied slaapplek aan 10 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet en 'n stortkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en die vierde slaapkamer het lugversorging en 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n gastetoilet en 'n aparte stortkamer. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese oond, gasstoof, ysmasjien, broodmasjien en ander toebehore toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel. Die huis spog met 'n kuierarea met 'n pizza-oond, vuurput, braai-area en 'n pergola met 'n etenstafel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein tot mediumgrootte-honde is welkom indien dit vooraf gereël word.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wisteria Cottage
Vanaf
Vanaf R4 140
per eenheid
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Wisteria Cottage is in die pragtige Engelse tuine en bied slaapplek aan 12 gaste. Die plaashuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n leefarea, eetarea en 'n toegeruste plaasstylkombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Gaste in hierdie kamer deel 'n aparte badkamer met 'n stort met gaste in die vierde slaapkamer. Elke bed het 'n elektriese kombers, behalwe die stapelbeddens. Hulle het net warmwatersakke. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese dubbeloond, gasstoof en ander toebehore toegerus en daar is ook 'n opwaskamer. Daar is 'n kaggel in die sitarea en die eetarea het 'n tafel met sitplek en 'n komvenster. Die huis het 'n ruim modderkamer met visvang- en buitemuurse toerusting en 'n Mediterreense binnehof met 'n vuurput, braai-area en 'n pizza-oond. Daar is ook 'n groentetuin waar gaste vars, seisoenale produkte kan pluk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein tot mediumgrootte-honde is welkom indien dit vooraf gereël word.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katrinasrust Country Estate, Katrinasrust-plaas, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA529dbd3c53ba3661e6139a20ed74c70e6ed4c3155d8950897b6ff4736cf85bc4011ce12f33bb5ed466396a6a80baf99cb5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Katrinasrust Country Estate Katrinasrust Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.702915363046 30.509666362385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem