Athlone Akkommodasie by Kelvin Lodge & Spa | LekkeSlaap
+22

Kelvin Lodge & Spa

31 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvin Place 1, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging.

Die lodge bied verblyf in 'n keuse van 7 gastekamers, elkeen met lugversorging. Elke kamer het standaardgeriewe soos perkallinne, 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Al die eenhede word daagliks skoongemaak.

'n Heerlike ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die lodge bied ook geriewe soos 'n swembad, braaigeriewe, toegang tot 'n mobiele spa indien vooraf gereël en aandetes op versoek. Daar is ook 'n pendeldiens beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Kelvin Lodge & Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kelvin Place 1, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kelvin Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvin Place 1, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NGY4MTU0LTc4YzYtNGNkMi1iMjllLTM4ZjVlZWRjMDJkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 1 Kelvin Place Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.806457964269 31.030850373016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za