Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurstay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Keurstay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jill B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb!

Delightful host! So accommodating, friendly and professional. The unit is beautifully decorated and well fitted with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

It was a pleasure meeting Jill and I'm happy that she enjoyed her stay at Keurstay.

Keurstay
Bie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a nice time at Keurstay! We felt very welcome by Shirley. Wished we could.

Very nice apartment. Everything you need is there. Nice view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

It was a pleasure meeting and hosting Bie and his wife. It would be nice to have them back.

Keurstay
Ilse D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier by Keurstay.

Ons het ons tydjie in Keurstay terdeë geniet. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die trappe na die hoofpad was 'n aangename uitdaging daagliks! Shirley is vriendelik en uiters behulpsaam gewees. Ons hoop om gou weer te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Het Ilse se kuier aan Keurstay baie geniet en sien uit na 'n volgende kuier.

Keurstay
Marzanne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne H
Gesin met tieners

Beeldskoon spesiaal.

Wonderlikste warm ontvangs met pragtigste gasvrou! Het heeltyd hulp aangebied!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Wonderlike gaste. Dit was 'n voorreg om hulle te ontmoet en sien daarna uit om hulle weer te ontvang.

Keurstay
Claire T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical, dankie.

Die host is 'n gem van 'n mens en so ook die plekkie waar ons gebly het. Dit was magical en het soos 'n luukse boomhuis gevoel. Die host het uit haar pad uitgegaan om ons te akkommodeer. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om Claire en haar gesin te ontmoet en huisves. Sien uit na 'n volgende besoek.

Keurstay
Jacques S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike geruis van branders in pragtige omgewing met mooi uitsig op die see. Het heerlik uitgerus die 8 dae wat ons daar was.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om toe te sien dat alles in orde was en ons die vakansie kon geniet. Stel voor dat die eenheid van 'n TV voorsien word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Jacques is warm en openhartig en dit was 'n plesier om hulle te huisves.

Keurstay
Melanie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, friendly, comfortable.

After accepting the challenge of the driveway we had a delightful stay in this spacious, well-equipped unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

It was a pleasure meeting Melanie and her husband. They are a well travelled and adventurous couple. Left the unit immaculate. I would highly recommend them.

Keurstay
Linda L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the tranquility and lovely setting.

Our host, Shirley, made sure that we had everything we needed to make our stay comfortable. Well-equipped unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Linda and Brian were the perfect guests. I really enjoyed their stay. They left the unit immaculate. I would highly recommend them.

Keurstay
Petra H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een heerlijke plek tussen de bomen op de berg met uitzicht op de oceaan. Verhuurd door een ontzettende lieve en klantvriendelijke Shirley.

Zie boven al beschreven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

It was such a pleasure hosting Petra and her husband. They are lovely people.

Keurstay
Christiaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Gesin met klein kinders

Sterk aanbeveel.

Fantasties. Perfekte plekkie vir 'n familie van 3 (ons seun is 11 jaar oud). Ligging, uitsig en gerief alles daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Christiaan and his family were lovely guests who I would highly recommend. I really enjoyed their stay.

Keurstay
Stephan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlik en rustig.

Ons het dit baie geniet en Shirley is 'n ster. Baie netjies, gerieflik en skoon. Sal dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Dit was net 'n plesier om Stephan hul te ontmoet en te huisves. Hulle is bedagsaam en my lewe verryk.

Keurstay
Sonette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D
Gesin met tieners

Wat 'n aangename plekkie. So tuis gevoel soos ons eie by die see.

Tannie Shirley is 'n diamant van 'n mens. Altyd behulpsaam met enige vrae. Die plek self is baie gerieflik, skoon en netjies. Als wat jy nodig het. Lekker huisie by die see. Heerlike stoep om etes buite te geniet. Stapafstap van die strand en veilig. En die branders wat breek in die agtergrond, ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurstay se terugvoer

Dit was 'n aangename ondervinding om Sonette en haar familie te ontmoet en huisves. Hulle is 'n pragtige gesin met n liefde vir die natuur en strand.

Keurstay
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0d5a1f29762f290b721078d78bfd54749124230789cb538c5c7ae98ae6bd2f84a61cd0c974d8db6c7e2cc16777787036c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 44 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.002122 23.459138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem