Sutherland Akkommodasie by Khoi-khoi Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Khoi-khoi Guesthouse

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 24, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Khoi-khoi Guesthouse in Sutherland bied gerieflike selfsorgverblyf vir 6 gaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 3 enkelbeddens in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die eenheid lei na 'n braai-area waar gaste maaltye saam kan voorberei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Khoi-khoi Guesthouse is in die middel van die dorp geleë naby verskeie restaurante en plekke om te besoek. Sutherland bied sterrekyk-toere, voëlkyk, 4x4-roetes, voetslaan en fietsry. Gaste kan die SA Astronomiese Observatorium of die Sutherland Anglo-Boereoorlog Begraafplaas besoek. As gaste gelukkig is sal hulle ook sneeu gedurende die winter sien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir Khoi-khoi Guesthouse
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Piet Retief-straat 24, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 24, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGT0l834f6HPoDDuyuJ4cTSt3ZfVJWnWLijJsILVJuBPIwJLUTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 2 24 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.395173041624 20.661345720291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za