- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kiaat Bungalows - Lofts met Gemeenskaplike Badkamer is ideaal geleë op 'n plaas in die Sabie-vallei, grens aan die Sabierivier, met 'n oorvloed voëllewe in 'n pragtige, stil natuurlike omgewing.
Die akkommodasie bestaan uit 2 solderkamers wat ablusiegeriewe deel. Die kamers word via trappe bereik, en hierdie trappe lei af na die badkamers. Die kamers het nie kombuise of badkamers nie.
Gaste kan 'n swembad geniet, en die eiendom word beveilig met 'n elektriese heining en 'n outomatiese hek. Daar is 'n braai-area buite.
Die eiendom is ongeveer 10 km vanaf die Phabeni-hek-ingang na die Krugerwildtuin, en die Panorama-roete is 'n lieflike dagrit weg. Die dorp Hazyview is binne 2 km vir gaste se gerief.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 155
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kiaat Bungalows het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang