Century City Akkommodasie by Kingfisher Apartment | LekkeSlaap
+8

Kingfisher Apartment

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Knightsbridge 174, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kingfisher Apartment is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel op die agste verdieping van die spoggerige Knightsbridge-kompleks in Century City in Kaapstad. Die kompleks is stapafstand vanaf die Canal Walk Mall.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 1 dubbelslaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea.

Die kombuis is toegerus met 'n puik reeks toebehore wat 'n stoof, mikrogolf, yskas en wasmasjien insluit. Daar is 'n ronde etenstafel met 4 stoele. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv, asook 'n DVD- en CD-speler. Beperkte WiFi is in die woonstel beskikbaar met die opsie om dit aan te vul.

Die groot balkon bied gedeeltelike uitsigte oor die sonsondergange oor die see, sowel as Leeukop. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kingfisher Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Esplanade-weg, Knightsbridge 174, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Knightsbridge 174, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiOWI1ZDUxLTBkZWYtNDA1MC05MjNlLWY5NDU5MDU2YTMzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Esplanade Road Knightsbridge 174 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.889906593681 18.511933386326
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za