Kingfisher's Nest
Opsomming van Resensie
Bully C - Nov 2021
Gemiddeld
Frank went out of his way to keep us powered up during loadshedding.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Dankie Bully. Sal julle graag weer wil huisves.
Ek kan julle hoog aanbeveel as gaste vir julle vriendelikheid en netheid.
Michael K - Apr 2021
Gemiddeld
Dit is 'n baie nice plekkie, sal beslis weer gaan.
Lettie M - Sep 2020
Gemiddeld
Excellent value for money!
Kingfisher's Nest se terugvoer
Lettie and her group were very pleasant guests. They left our house spotless clean in perfect condition which shows their appreciation for another's property. We are so glad they enjoyed their stay and definitely recommend them as guests. We would like to welcome them back at any time.
Sumarie D - Jan 2019
Gemiddeld
Gevoel soos koshuis.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Ai, dis jammer dat julle so voel! Ons vra maar eintlik net dat gaste rustiger raak na 10:00 omdat dit 'n stil en rustige omgewing is - nie noodwendig dat hulle moet gaan slaap nie. Ons is jammer dat julle so voel en vra verskoning. Ons sal julle graag weer wil verwelkom by Thirdrock Eden - George bly maar die beste vakansiebestemming!
Uys V - Jan 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en vriendelik in George vir besoek aan die kus.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Dit was 'n plesier en lekker om jou hier te verwelkom en is bly dat jy dit so lekker vind hier by ons. Ons sien uit om jou vir 'n derde keer hier te ontvang.
Fanie S - Jul 2018
Gemiddeld
Gerieflik en veilig.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle is welkom om weer van ons gebruik te maak. Ons beveel julle ook graag aan as gaste by ander plekke. Dankie vir die gradeering.
Linette L - Jul 2018
Gemiddeld
Baie netjiese, sentrale plek met als wat mens nodig het.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ons is bly julle het die tyd geniet en julle is baie goeie gaste, 5-ster. Ons hoop ons sien julle weer.
Angie F - Apr 2018
Gemiddeld
Rustig, netjies en skoon.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Baie dankie dat julle ons ondersteun .
Kan julle hoog aanbeveel as gaste.
Hoop om julle weer te sien.
Adele V - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker, skoon, netjiese plek met 'n wonderlike uitsig op die Outeniekwaberge.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice, clean, neat place with a wonderful view of the Outeniqua Mountains.
We received a very friendly welcome. The place was lovely with a nice view of the Outeniqua Mountains from the balcony of the unit on the garage. The place was nicely decorated and a real home away from home. It was situated in driving distance of a nice shopping area.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Thank you, for staying with us Adele and family. We enjoyed your friendliness and joyful manner. We would love to have you back in the future, you are most welcome! Thank you for leaving Thirdrock flat neat and tidy.
We wish you well
Stef B - Des 2017
Gemiddeld
Rustig en ontspanne plek, ideaal geleë en goeie diens.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Julle is enige tyd welkom en ons hoop om julle weer te sien. Julle is 5-ster gaste.
Sarah M W - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderlik, ons kon nie vir beter vra nie.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ons beveel julle hoog aan as gaste. Die plek was skoon en netjies agter gelaat. Julle is enige tyd welkom.
Coenie V - Mei 2017
Gemiddeld
Baie tevrede met alles.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Sal julle graag weer wil akkommodeer. Julle is sulke goeie gaste dat ons julle by alle plekke aanbeveel.
Groete,
Frank
Henk G - Apr 2017
Gemiddeld
Groot plek vir een mens.
Christo S - Sep 2016
Gemiddeld
Lekker ontspanne, Vriendelik.
Kingfisher's Nest se terugvoer
Christo ,
Baie dankie .
Julle is enige tyd welkom om ons weer te kom besoek. Ons kan julle enige tyd hoog aanbeveel as gaste.
Groete.
Frank
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spreeustraat 9, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom