Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingswood Oppi-dam

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Kingswood Oppi-dam
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Aletta J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly, die eenheid het regtig alles ingehad wat jy moontlik nodig sou kry. Christine het absoluut aan alles gedink, tot 'n tandeborsel indien jy joune sou vergeet. Die eenheid is baie keurig gemeubileer en silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingswood Oppi-dam se terugvoer

Baie dankie vir jou komplimenterende resensie. Julle was baie aangename gaste.

Kingswood Oppi-dam
Izak V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Dit was absoluut fantasties gewees, baie dankie vir die oulike skoon plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingswood Oppi-dam se terugvoer

Baie dankie Izak.

Kingswood Oppi-dam
Paul G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Enkelreisiger

Uitstekend. Sal weer terug gaan. 5-ster diens.

Dit was een van die beste besprekings wat ek nog gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingswood Oppi-dam se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Paul.

Kingswood Oppi-dam
Sanet D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Saam met vriende

Luxurious and comfy!

Absolutely amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

It is a very nice place and worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is pragtig, ons verwagtinge was oortref!

Wonderlike, pragtige plek met baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingswood Oppi-dam se terugvoer

Baie dankie vir julle 'lekker' terugvoer, Lanie!

Kingswood Oppi-dam
Ilse J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Gesin met klein kinders

Feestelik gerieflik.

Dit was voorwaar 'n fees. Ons is baie jammer dat ons slegs een aand gebly het. Hierdie juweel is gepak met klein detail. Melk in die yskas, beskuitjies, bordspeletjies, WiFi, en tuisgemaakte produkte oral om alles te verduidelik, en die lys gaan aan en aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingswood Oppi-dam se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Ilse Jordaan. Dit was 'n voorreg om julle gesin by Oppi-dam te verwelkom.

Kingswood Oppi-dam
Dr Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Lize V
Gesin met tieners

Uiters gemaklik, rustig en luuks.

Verblyf by Kingswood Oppi-dam was fantasties! Pragtige ligging, rustig, natuurskoon, netjies en uiters smaakvol. Ons het die braai en swembadgeriewe geniet. Daar is alles wat jy nodig het, maar die ekstras beïndruk, koffie en melk, vars vrugte en peuselgoed. Die perfekte gasvrou het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingswood Oppi-dam se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Lize.
Jou gesin is pragtig!

Kingswood Oppi-dam
Sonia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia M
Enkelreisiger

Beautiful, elegant, comfortable, home away from home.

Stunning location, the host, wow what a wonderful host, she goes the extra mile to make sure you are content. One of the most welcoming accommodations that made me feel like I had not left home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingswood Oppi-dam se terugvoer

Thank you, Sonia, for your kind words. Your family were most respectful and kind young people.

Kingswood Oppi-dam
Johan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gebly.

Oppi-Dam het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Kliëntediens was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay for 2 adults.

Christine was a superb host and accommodated us by allowing a late checkout at short notice. The studio apartment was perfect for our needs and we had a good night's rest. The little extras like coffee, tea, milk, rusks, snacks and fruit were a lovely touch!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francel R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francel R
Gesin met tieners

Netjiese, skoon verblyf.

Dit was 'n heerlike kuier, rustige omgewing en naby genoeg om heen en weer te ry vir die interskole. Alles wat jy nodig het vir vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Gesin met tieners

Amazing, great hospitality and awesome views.

Christine, our host, was absolutely great. She was always available when we needed anything. We travelled for a funeral and she always checked up on us to see if everything is okay. I would recommend this to anyone. I will definitely travel again but this time on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-weg 12, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a7744c2d88b1043903bf6ef036ebb9c1a4b5c5e3de81d337b34a1f83970b6883aac398c7125f5be76b6f1288f031934cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 12 Kingston Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.964548094881 22.433154986508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem