Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingswood Oppi-dam

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-weg 12, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kingswood Oppi-Dam is op die Kingswood-gholflandgoed in George geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie verblyf is perfek vir klein gesinne, paartjies, groepe vriende, gholf-entoesiaste en individue wat op soek is na 'n oornagplek.

Gaste kan tussen die Oppi-Dam Studiokamer en die Oppi-Dam Huis kies. Die Oppi-dam huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die Oppi-dam Studiokamer beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Elkeen van hierdie eenhede het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elkeen het sy eie ingang en is privaat.

Die eenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die Oppi-dam Huis het 'n versonke sitarea met 'n TV waar gaste kan ontspan. Die Oppi-dam Studiokamer het 'n TV en 'n knus sitarea. Gratis, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe soos 'n braai-area met 'n ingeboude braai en pizza-oond gebruik maak. Hierdie area lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n swembad, wat die perfekte omgewing vir ontspanning en kuier is. Boonop bied die verblyf 'n toegewyde gholfarea wat gaste kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Kingswood Oppi-dam
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 12

Ligging

  • Kingston-weg 12, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingswood Oppi-dam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-weg 12, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a7744c2d88b1043903bf6ef036ebb9c1a4b5c5e3de81d337b34a1f83970b6883aac398c7125f5be76b6f1288f031934cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 12 Kingston Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.964548094881 22.433154986508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem