Kirstenbos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paganinni-straat 33, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kirstenbos is op 'n kleinhoewe in die Mooivallei Park-area in Potchefstroom geleë. Dié B&B is 5 minute se ry vanaf Noordwes-Universiteit en naby mediese- en sportgeriewe in Potchefstroom geleë.
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra bed kan vir 'n kind voorsien word. Dit is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi toegerus.
Daar is ook 'n aparte ingang, stoep met sitplek en 'n uitsig oor die woud.
Gaste het toegang tot die swembad, staproetes en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan 'n Forest-ontbyt geniet wat uit vrugtesap, koffie, tee, jogurt, melk, muesli, brood, eier, spek, wors of maalvleis bestaan. Ontbyt kan in die eetkamer of onder die bome in die woud bedien word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 6
Ligging
- Paganinni-straat 33, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Gaste dink Kirstenbos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vyfhoek Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paganinni-straat 33, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom