Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kite Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Geen kinders word sonder toesig in die warmbad toegelaat nie.
Die warmbad word op eie risiko gebruik. Eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir beserings, skade of dood nie.
Breekskade moet met uitklok aangemeld word.
Geen items of eiendom mag die perseel verlaat nie.
Die huis het 'n omsetter vir rugsteunkrag tydens kragonderbrekings.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 6, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA364f3fcbc35bfebd7e7dfed272b127608f88c0050adc5283f1c08ebbb91c49a65ebc801821f179e24bc5ba7bde2754dfcc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 6 Bifolia Street Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.1032374 18.0353369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem