Klaasvoogds Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Addy V - Mei 2024
Algehele gradering
Die beste selfsorg eenheid nog.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Thank you for your lovely review. You were wonderful guests and we hope to see you again.
Daniel L - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike naweek tussen die wingerde naby Robertson.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Thank you for your lovely review. Much appreciated.
Warmest regards
Jane and Charles
Kerri D - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Dear Kerri,
Thank you for the lovely review. We enjoyed meeting you and hope to see you again.
Warmest regards
Jane and Charles
Anso V - Apr 2023
Algehele gradering
Kothuis was ruim en netjies.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Thank you for your review. You complained that the mattress was too soft. Mattresses are a tricky thing. We opted for a very expensive Sealy Posturepaedic mattress neither too soft nor too hard. And 99 percent of our guests find our bed very comfortable. In order to accommodate everyone we would need to have at the very least 3 mattresses, soft, middle of the road and hard and to accommodate the very fussy 5 mattresses. We would then need to find a place to store all these mattresses, find out from each guest what mattress they would prefer and then exchange the mattress. To do all this we would need to increase the rate substantially so it is not practical or financially feasible. With regard to the "snaaks" bathroom design. We have two doors, one leading to the bedroom and one leading to the lounge so that you don't have to go through bedroom every time you visit the toilet. Again most of our of our guest are very happy with this design.
Armand B - Jun 2022
Algehele gradering
Plaasgevoel.
Leon D - Feb 2022
Algehele gradering
Besondere plek wat ongelooflik mooi versier is.
Isabel V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs. Ongelooflik netjies en skoon. Lieflike uitsig.
Carla P - Sep 2020
Algehele gradering
Luukse Franse styl verblyf tussen die wingerde.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Beste Carla
Een van die lekkerste voordele in die hospitaliteits industrie is om aangename, vriendelike gaste soos julle te ontvang, wat die akkomodasie volluit gebruik en geniet. Ek is bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang en dan kan ons moontlik bietjie stof op daai bergfietse kry.
Beste groete
Charles en Jane
Berylleen F - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike bederf, amazing, ligging net heerlik.
Mart-marie H - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful cottage with the perfect setting!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Hi Mart-Marie en vriendinne. Baie dankie vir die goeie resensie. Dit is vir ons lekker as gaste tevrede is. Julle is n gawe klomp sussies en skoonsussies. Beste Groete, Charles en Jane
Charlien C - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en pragtige huisie.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Hi Charlien, ons is bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir die goeie resensie. Veilig reis en ons hoop julle geniet die vakansie verder. Beste Groete, Charles en Jane.
Isobel O - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike naweek!
Lees meerKlaasvoogds Cottage se terugvoer
Hi Isobel,
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit gee ons ook baie plesier as die gaste n lekker naweek het. Baie dankie dat julle die opstal in so n uitstekende toestand vir ons gelos het. Jack en Daisy het Sondagaand vir hulle pelle gaan opsoek by die opstal maar moes ongelukkig lang bek terugkeer.
Beste groete,
Charles en Jane
Antoinette S - Mrt 2019
Algehele gradering
A gem between the vineyards!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Dear Antoinette,
Thank you so much for the nice review and also for looking after Opstal. You were delightful guests and we do hope to see you again.
Best regards,
Jane
Pierre J - Jan 2019
Algehele gradering
Baie, baie aangename belewenis!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Beste Pierre, Yvonne en familie, julle is n gawe familie en ons het julle verblyf geniet. Dankie ook dat julle die kothuise baie netjies gelos het en vir die natmaak van ons vrugte boord.
Beste groete,
Charles
Yolande T - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlikste verblyf in ‘n pragtige, stylvolle kothuis!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Beste Yolande,
Ons is so bly julle het dit geniet. Dit is altyd wonderlik vir ons om entosiastiese en lewenslugtige gaste soos julle te ontvang, mense wat ons pragtige omgewing deeglik verken en geniet. Baie dankie ook dat julle die kothuis in 'n onberispelike toestand gelos het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang
Beste Groete,
Charles en Jane
Ezbe V - Okt 2018
Algehele gradering
Gesellige verblyf met baie vensters om pragtige uitsig te geniet.
Lees meerKlaasvoogds Cottage se terugvoer
Your wonderful review is much appreciated. We are so glad you enjoyed your stay and thank you for leaving the cottage in an immaculate condition. Look forward to seeing you again.
Warmest regards,
Jane and Charles
Elene & Dennis S - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek gehad en in die mooiste omgewing en die pragtigste akkommodasie gebly.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Dear Elene and Dennis,
Thank you for taking the trouble to write such a lovely review. We look forward to seeing you again and thank you for taking such good care of our cottage.
Warmest regards,
Jane and Charles
Nella-marie V - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike, rustige naweek in pragtige cottage.
Lees meerKlaasvoogds Cottage se terugvoer
Good day Nella-marie,
Thank you so much for the lovely review and for taking such good care of our cottage. It is much appreciated.
Warmest regards,
Jane and Charles
Niel D - Sep 2018
Algehele gradering
Voortreftelike verblyf met asemrowende uitsig vanaf die stoepe. Die ideale plek om te ontspan en as basis te dien vir verkenning van die omliggende omgewing.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Beste Niel,
Baie dankie vir die goeie resensie, dat julle die Opstal in 'n onberispelike toestand gelos het en ook vir die bespreking van jou familielede. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Beste Groete,
Charles en Jane
Elzabe D - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige kothuis met alles en meer wat mens begeer!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Hi Elzabe.
Baie dankie. Ons is so bly dat julle van die kothuis hou. Baie dankie dat julle dit in n onberispelike toestand gelos het.
Beste Groete
Charles en Jane
Sureta W - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en lekker verblyf!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Beste Sureta,
Julle was wonderlike gaste en het die kothuis in n uistekende toestand gelos.
Baie dankie. So bly julle het dit geniet.
Beste groete, Charles en Jane
Lynette W - Okt 2017
Algehele gradering
Stylvolle kothuise tussen die wingerde.
Lees meerKlaasvoogds Cottage se terugvoer
Beste Lynette, Derek en vriende,
Ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie dat julle beide kothuise in 'n onberispelike toestand gelos het. Ons sien werklik uit daarna om julle weer te ontvang
Beste groete,
Charles en Jane
Heidi K - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderful cottage with everything you could wish for.
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
We're delighted you enjoyed your stay and thank you for looking after our cottage so beautifully.
Regards,
Jane and Charles
Joshua W - Aug 2017
Algehele gradering
Perfect weekend away!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Thank you Joshua, for taking the time to place a review and for leaving the cottage in an immaculate condition. We are delighted that you enjoyed your stay and we look forward to see you again.
Regards, Charles.
Melanie G - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus. Venue is beautiful met wonderlike uitsigte!
Klaasvoogds Cottage se terugvoer
Melanie is natuurlik geregtig op haar siening dat ons net 4 sterre werd is itv waarde vir geld en veiligheid. Maar vir die rekord, en ten spyte van honderde ander gaste se sentiment, die redakteur van n bekende reis tydskrif skryf in n artikel dat Klaasvoogds Cottage uiters billik geprys is. n 90m2 Luukse argiteksontwerpte eenheid vir 2, met lemoenhoutvloere, skuifvensters met van die mooiste uitsigte rondom, kamfer- en stinkhout kaapse antieke meubels, Kurdiese kelim, Morso stoof,olieverfskilderye,kristalkandelaar, vry pantoffels en snoesige japonne, ens, ens… dit alles vir R 585 per person per dag? Besluit self. Wat sekuritiet betref word Klaasvoogds beskou as n baie veilige landelike area. Goeie hout tuinmeubels en n weberbraai staan onaangeraak op die oop stoep vir die afgelope 8 jaar. Ons het nog net een insident van oppertunistiese klein diefstal ervaar en dit was vinning opgelos deur die plaaslike gemeenskap. In die Suid-Afrikaanse konteks verdien ons n 5 ster gradering. Charles Barnard
Matri J - Mrt 2017
Algehele gradering
Die perfekte wegbreekplek!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 23:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geduldplaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds-Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap