Klawerjas Rooms
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 29 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Klaasvoogds, Deel 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 790R1 193 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klawerjas Rooms is 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord op die skilderagtige plaas net 10 km buite Robertson in die Wes-Kaap. Dit is omring deur landskappe en asemrowende berguitsigte. Die verruklike kamers bied aan gaste die geleentheid om van die stadslewe se gewoel te ontsnap en die rustigheid van die platteland te ervaar.
Klawerjas Blue Strings Kamer is aangrensend aan sy spieëlbeeld, die Klawerjas Yellow Strings Kamer. Hierdie eenhede vertoon die unieke persoonlikhede van die eienaars se tweelingdogters, wat onderskeidelik die viool en tjello speel. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Gaste het die geleentheid om die buitebraai-area langs die groot gemeenskaplike swembad te gebruik. Die braai-rea het beide 'n hout- en koolbraaier en gasbraaier, wasbak, etenstafel en stoele, en 'n sithoekie. Hout, vuuraanstekers, eetgerei en breekware word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elzeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plaas Klaasvoogds, Deel 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Klawerjas Rooms het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Geduld Klaasvoogd West Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Klaasvoogds, Deel 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap