Witsand Akkommodasie by Klein and Getryn | LekkeSlaap
+9
+9

Klein and Getryn

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 32, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klein and Getryn is 'n knus en toegeruste gaste-eenheid agter 'n woonhuis met sy eie privaat ingang. Dié eenheid is in Witsand aan die mond van die Breederivier geleë. Witsand is 'n goeie bestemming vir visvang, vlieërbranderry en seilplankry. Hierdie deel van die kus staan ook as die walvis-kinderkamer van die Suid-Afrikaanse kuslyn bekend.

Dié kompakte eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n kombuisie en eetarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, en tweeplaatstoof met 'n oondjie toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2 met stoele.

Buite is daar braaigeriewe beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein and Getryn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Klein and Getryn
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hoofweg 32, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 32, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50aa7629b39eced45ca7dfe3e2f34f403dda25b666f6c9e43b96eff1716400db5813840e3711896cf4e4ffed1736b7a6ba75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 32 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.394962817798 20.84445071263
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za