Klein Bottelary
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Klein Bottelary bied rustige akkommodasie op 'n werkende wynplaas met 'n ryk geskiedenis, net 15 km van Stellenbosch af.
Die enkelkosthuise is stylvol en volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk. Die slaaparea (geen slaapkamer) het 'n dubbelbed. Die sitkamer en ten volle toegeruste kombuis deel 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n bad en stort.
'n Musiekstelsel, TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler word voorsien. Elke kothuis het 'n privaat stoep met braaigeriewe wat spog met die mooiste uitsigte oor Bottelary Hills. Die kothuise is in 'n veilige area met toegangsbeheer en 'n alarmstelsel. Kom geniet die rus en vrede van die plaaslewe.
Die naaste winkelsentrum is 16 km weg en Kaapstad Internasionale Lughawe en die stadskern is 40 km van ons af. Die naaste strande is die Strand en Gordonsbaai wat omtrent 35 km weg is. Die naaste winkels is omtrent 6 km van ons af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Bottelary het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuilsrivier Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom