Klein Eikeboom Guest Farm
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R733 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Klein Eikeboom Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige stoetery naby Hermon net 10 km van Riebeek-Kasteel af. Die plaas is in 'n rustige omgewing geleë en spog met 'n manjifieke uitsig op die berge.
Klein Eikeboom het 3 selfsorgeenhede wat 'n kothuis met slaapplek vir 3, 'n plaashuis-suite met slaapplek vir 4 en die Hoofherehuis insluit. Gaste kan gerus hul fietse saambring en die plaas en omliggende area verken. Neem 'n lang wandeling en kyk na die verskeidenheid voëlspesies wat op die plaas voorkom. Flaminke, visarende en pelikane is gereelde besoekers. Andersins kan gaste eenvoudig 'n glasie wyn langs die braai geniet en die pragtige berguitsig bewonder.
Daar is verskeie wyn- en olyfplase in die omgewing waar gaste vir proesessies kan aanklop, asook 'n klompie restaurante om van te kies. Die verblyf is ideaal geleë vir gaste wat die Swartland en die Boland wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Eikeboom Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hermon Riebeek-Kasteel Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap