Swellendam Akkommodasie by Klein Plasie Cottage | LekkeSlaap
+19

Klein Plasie Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Klein Plasie Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amy C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Amy C
Saam met vriende

Baie onvriendelike ontvangs, geen privaatheid.

Geen kliëntediens! Gasvrou loop in sonder om te klop of vooraf te laat weet dat sy op pad is. Vlieë is ook 'n groot probleem a.g.v. omringende beeste. Waterdruk is verskirklik laag in badkamers. Die advertensie dui aan dat daar WiFi is, met aankoms was daar geen WiFi en dit was gesê dis ons probleem, is nie syne nie. Met loadshedding (01:05) het ons vriendin buite op stoep gaan rook en ons was die volgende oggend daaroor uitgetrap.

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Ons neem hierdie kritiek van wie dit kom. Ek hoop nie julle word op enige ander instansie toegelaat nie.
Morsigheid en vuil is net nie die moeite werd om sulke gaste te ontvang nie.

Klein Plasie Cottage
Ashley D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Wat n wonderlike plek! So uit die boeke! Jy kry soveel meer as waarvoor jy betaal. Regtig waarde vir geld. Ek en my vrou het 3 nagte hier deurgebring en het 'n wonderlike tyd saam geniet. Wens ons kon langer bly. Die plek is stylvol gemeubeleer en als wat jy nodig het is daar. Definitief een van daai plekke, wat jy oor en oor wil by vakansie gaan hou. 10 uit 10 vir die vriendelike eienaars!

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer.

Klein Plasie Cottage
Nadjoema D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadjoema D
Gesin met tieners

Gasvryheid uitstekend. Baie vriendelik.

Experience farm life at its best. Waking up with the roosters. Wonderful hosts and beautiful accommodation.

Liza S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Gesin met tieners

An elegant taste of farm life!

Ferdi was very friendly and went out of his way to help us! The cottage is beautiful and spotlessly clean with a well-equipped kitchen and crisp linen with comfy beds. A perfect place to relax and enjoy the beautiful scenery! Could not find fault with anything and would recommend it to every one of my family and friends!

Leoni S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Saam met vriende

Heerlik gebly. Aangename verrassing om so 'n lekker blyplek te kry vir so 'n bekostigbare prys.

Die verblyf was skoon, netjies en gerieflik. Dit het alles gebied wat ons nodig gehad het, sowel as privaatheid. Enigste verandering wat ek sou aanbeveel is 'n fisiese naambord van die plek.

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Goeie dag Leoni,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ongelukkig is ons bord gesteel, maar ons sal weer een opsit.

Klein Plasie Cottage
Glynis A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreekplekkie vir rus en vrede.

Dit was gepas en naby die troulokaal. Baie rustig, netjies en 'n wonderlike plekkie. Sal dit aanbeveel vir enige een wat bietjie weg wil breek van die stad se gejaag.

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Ek is jammer julle kuiertjie was so kort. Dankie dat jul die plekkie so netjies gelaat het.

Klein Plasie Cottage
Christo W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Gesin met tieners

Netjies.

Mooi area. Naby die natuur reservaat.

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dankie dat jul die plekkie so netjies gelaat het.

Klein Plasie Cottage
Marianne B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plaasomgewing weg van stad se lawaai en chaos.

Heerlike plaasatmosfeer baie rustig en plek baie oulik ingerig. Plaaseienaars ook baie vriendelik. Ons sommer baie lekker gekuier en gerus!

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom uitrus het. Ek is bly julle het dit geniet.

Klein Plasie Cottage
Roegshana E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roegshana E
Gesin met klein kinders

Wonderful little gettaway!

Klein Plasie Cottage is a real hidden gem, set on a quiet farm just off the N2. We definitely got more than we bargained for, all the comforts of home in a tastefully designed and decorated cottage. The owner Lorraine and her family were extremely accommodating and even told us we could "kuier" as long as we liked after check out time. My kids had a fun time swimming in the pool. I would highly recommend this location just outside the beautiful town of Swellendam.

Klein Plasie Cottage's terugvoer

You were wonderful guests. Thank you for the nice review. Please do come again.

Klein Plasie Cottage
Rudi O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik met alles wat jy nodig het om lekker te kuier en te rus. Lekker op die plaas.

Akkommodasie baie gerieflik, skoon en maklik om die kry. Uiteensetting van blyplek prakties, maar nie vir mense wat trappe kan klim nie.

Nadia G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons is gegroet met 'n warm welkom, vandat ons daar gestop het totdat ons weer gery het! 'n Stukkie geluk op die platteland waar jy dadelik op jou gemak voel! Oulike kothuis en goed ingerig! Beveel die plekkie beslis aan!

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dankie dat jul die plekkie so netjies gelos het.
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Klein Plasie Cottage
Nicolette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Gesin met tieners

Plaaslewe in styl.

Ons gashere was baie gaaf. Lieflike klein kothuis. Hulle het selfs die verwarmer aangeskakel voor ons opgedaag het op 'n baie koue aand. Die voertuie op die N2 kan nogal raserig wees. As jy nie gewoond is aan plaaslewe nie, dan sal nie reuk van die koeistal jou afsit.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Farm life in style.

Our hosts were very nice. Lovely little cottage. They even switched the heater on for us before we arrived on a very cold night. The cars passing by on the N2 is noisy with times. If you are not use to farm life, the smell from the cowshed might be a problem.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Klein Plasie Cottage
Hein S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker om by die plaasdiere te wees.

Dit is 'n pragtige plek. Baie rustig en ideaal vir familie wat bietjie weg wil kom van die stadslewe. Dit is heerlik vir die kinders om buite te speel met die deure en ook geleentheid kry om hulle te voer en vas te hou. Ons sal definitief weer teruggaan.

Klein Plasie Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Klein Plasie Cottage
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkely's Plaats Plaas, Langs die N2, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dyXsDnk7BFY1dZI9FrjcUDykYmKOniVQFWgAqXOZGB6ye7cB6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R567  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Farm Bakkely's Plaats Off the N2 6742 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.045089898463 20.52937802265
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za