Klein Wolwegat Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Guy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Sielsrus.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Guy
Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien vir 'n blaaskans, weg van die gejaag.
Vriendelike groete.
Martli G - Des 2023
Algehele gradering
Sal baie mooi wees as die koring groen staan en die Canola lande blom.
Morris P - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent stay despite the weather conditions.
Lees meerSanchia V - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful experience.
Chris F - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en asemrowend.
Evert S - Jun 2023
Algehele gradering
Knus.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Evert
Ons is so dankbaar julle het so lekker gekuier. Wat is lekkerder as 'n gesellige vuurtjie op 'n koue wintersdag. Ons is baie bly die seuns kon hulself geniet het. Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.
Louis R - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig: ons het vir twee dae in die vertes gesit en kyk, geslaap, geëet en gestap.
Renate V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en pragtige plekkie!
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Renate
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het by ons. Ons sien uit om julle weer te ontvang wanneer die lande mooi groen en geel is.
Vriendelike groete.
Jacques M - Jan 2023
Algehele gradering
Vriedelike gasheer en gasvrou. Alles wat nodig is vir gerieflike verblyf.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Jacques, dit klink of julle lekker gekuier het. Ons is bly julle kon die rustige atmosfeer en lieflike uitsig ervaar. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.
Monique F - Okt 2022
Algehele gradering
Ons sal weer kom.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Monique
Ons is bly die akkommodasie was darem goed na jul slegte ervaring met die pap wiel. Ek ry daardie pad met my VW Polo en het nog nooit probleme ervaar.
Groete.
Sheri D - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, mooi en skoon.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie Sheri. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Hopenlik sien ons julle weer.
Groete.
Marietjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Perfek geleë vir die doel waarvoor ons akkommodasie benodig het.
Nicolaas B - Aug 2022
Algehele gradering
Heeltemal in lyn met ons verwagting en benodighede.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Nicolaas,
Julle is welkom om weer te kom en meer tyd te kom spandeer.
Groete.
Lizanda V - Mei 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Lizanda
Ons is bly om te hoor dat alles vir julle perfek was met aankoms. Ons sal ondersoek instel om vas te stel of die "My Location" wat ons aan gaste stuur effektief werk, aangesien dit nog geen probleme veroorsaak het in die verlede nie.
Vriendelike groete.
Claudia B - Mei 2022
Algehele gradering
Loved it.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Dear Claudia,
We are glad you enjoyed your stay. We're looking forward to see you again.
Kind regards
Surika V - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye mense.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Surika
Ons hoop dat julle volgende keer langer kan bly! Ons sien uit om jul weer te ontvang.
Eddie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Die kothuis het alle verwagtinge oortref t.o.v. gemak en die dekor is uiters stylvol. En om van die stoep nie te praat nie, wow!
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Dit was lekker om julle te kon ontvang by ons. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien sit op die kuier stoep!
Samantha D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was ontspannend, rustig en ons het die mooiste uitsig gehad.
Ronel V - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi selfsorgeenheid op plaas.
Lees meerKlein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Ronel
Baie dankie vir die wyse aanbevelings. Ons sal aandag gee aan die tekortkominge.
Ons hoop om julle weer in September te ontvang wanneer alles mooi groen is.
Vriendelike groete.
Helena J - Jan 2022
Algehele gradering
Die mooiste uitsig en rustigheid is prefek om batterye te herlaai. Doen beslis die Haarkapper Trail.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Helena
Dit is lekker om te hoor dat julle batterye herlaai kon word. Ons is bly dat julle die kuier by Klein Wolwegat Accommodation geniet het.
Tina V - Des 2021
Algehele gradering
Tesselaarsdal is 'n weggesteekte diamant!
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Tina
Ons sien uit dat julle weer kom kuier. Die kuierstoep wag vir julle. Ons is baie bly julle het die kuier geniet.
Francois B - Sep 2021
Algehele gradering
Puik verblyf in 'n fantastiese omgewing.
Lees meerKlein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Francois
Julle het waarlik die plaas verlaat as familie! Dit was heerlik om julle te kon ontvang! Ons hoop julle kom maak binnekort weer 'n draai! Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.
Johann P - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was een van die netjiesste plekke wat ek in 'n lang tyd besoek het. Voorwaar waarde vir geld.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Johann,
Dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Anna-marie S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n voorreg om daar te oornag.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Anna-marie
Dit is vir ons heerlik om te hoor dat julle met aankoms welkom en tuis gevoel het. Ons is so bly om te hoor dat julle dit geniet het by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Die son sak salig by Klein Wolwegat.
Lees meerKlein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Johan
Dit was heerlik om julle te ontvang! Dis lekker om te hoor dat julle die stoep geniet het. Hoop ons sien julle binnekort weer!
Christa T - Aug 2021
Algehele gradering
Puik! Wonderlike gasheer en -vrou.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Hoop julle kom herlaai daardie batterye binnekort weer!
Angelique S - Aug 2021
Algehele gradering
It was breathtaking and peaceful.
Barbara W - Jul 2021
Algehele gradering
Kos vir die siel!
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Beste Barbara,
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang by Klein Wolwegat. Ons is baie bly dat julle die vars plaaslug en die mooi uitsig kon geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Ester S - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtig en perfek!
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ester. Mooie Uitsig se uitsig is iets om te beleef. Baie bly julle het die beskuit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Sean B - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Sean. Ons is bly dat jul die verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Ken M - Apr 2021
Algehele gradering
We loved our stay at the farm.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Thank you, Ken! Hope to see you again at Klein Wolwegat Accommodation.
Jean R - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek met mooiste omgewing.
Gideon L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie Gideon. Die stoep wag vir julle volgende kuier. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Vrede in Caledon.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie André. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by Doortjie se Stoortjie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons wil graag hê ons gaste moet dit geniet daarom loop ons graag die ekstra myl vir hulle. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Corné B - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, rustig, vriendelike mense.
Lees meerKlein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Corne. Dit is altyd lekker om die batterye te herlaai met 'n naweek weg. Ons hoop dat Mooie Uitsig met sy mooi uitsig en stoep, julle gou weer sal sien.
Nadia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld! So mooi, netjies en rus vir die siel!
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Nadia. Dit was heerlik om julle by Doortjie se Stoortjie te verwelkom. Ons is bly dat julle die netjiese verblyf en die stoep geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.
Rene B - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Rene. Dit was heerlik om julle te ontvang in ons pragtige omgewing. Ons hoop julle het die stoep met die lekker buite braai geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Sonja M - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike afsaal. Ligging puik. Akkommodasie puik. Sal beslis aanbeveel.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Sonja. Dit was heerlik om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!
James B - Des 2020
Algehele gradering
'n Lieflike huisie in 'n baie mooi omgewing.
Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer
Baie dankie! Was heerlik om julle te kan ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom