Kleinbaai Lodge Boomlapa
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 10, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kleinbaai Lodge Boomlapa bied selfsorgverblyf in die kusdorp Kleinbaai in Van Dyksbaai, in 'n vakansiehuis wat sowat 1,5 km van die Kleinbaai-getypoel en die hawe, en sowat 4 km van Gansbaai se middedorp af is.
Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n kinderstapelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, gasstoofplaat en ander kookgerei. Tee- en koffiebenodighede word met aankoms voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n TV asook 'n kaggel.
Die vakansiehuis spog met gratis WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek. Buite is daar is 'n lekker skaduryke kuierarea langs die vuurput onder die melkhoutbome. Die tuin is heeltemal omhein en ideaal vir troeteldiere.
Kleinbaai is 'n gewilde walviskykbestemming in die seisoentyd, en gaste kan ook hier haaihokduik. Buiten die Marine Groot 5, word die area deur staproetes, perdry-geleenthede, wynplase en trou-venues omring.
Slaapplek
’n Bespreking by Kleinbaai Lodge Boomlapa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Jaar gelys 3
Ligging
- Steenbokstraat 10, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Dyks Bay Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 10, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom