Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbaai Lodge Olifantskop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 48, Van Dyks-baai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kleinbaai Lodge Olifantskop bied selfsorgverblyf in die kusarea van Van Dyksbaai. Hierdie gerieflike vakansiehuis is 1 km vanaf die Kleinbaai-getypoel en die hawe, en ongeveer 4 km vanaf Gansbaai se middedorp.

Die dubbelverdieping-vakansiehuis bied verblyf aan 'n groep van 8 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 16 op stapelbeddens. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n stapelbed vir 'n kind. Die hoof- en tweede slaapkamer se badkamer het 'n aparte stort en bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolf, diepvrieskas, oond en gaskookblad en ander toebehore en gereedskap.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel, rusbanke en 'n TV/sitarea met sekere DStv-kanale. 'n Opsionele vakansiepakket is beskikbaar teen R30 ekstra vir 'n minimum van 2 dae. Die leefarea lei na 'n dek vanwaar prentjiemooi uitsigte met skemerkelkies geniet kan word.

Verder het die vakansiehuis gratis WiFi, binnebraaigeriewe, buite-vuurput, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kleinbaai is gewild vir walviskyk binne seisoen, asook haaihokduik. Afgesien van die Marine Groot 5 het die omgewing baie staproetes, perdry, wynplase en trouplekke vir gaste om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinbaai Lodge Olifantskop sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kleinbaai Lodge Olifantskop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Steenbokstraat 48, Van Dyks-baai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinbaai Lodge Olifantskop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 48, Van Dyks-baai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d70c2a0afe4ad2787bb2f2dab3a467d0a84a17107e857cdfb45e9949089780f00f527e998ab45dca73989e2e7d3f8870e58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 48 Steenbok Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.609912 19.358981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem