Kleinplaas Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kleinplaas Gasteplaas bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas net 4 km vanaf die middedorp van Potchefstroom. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf by Kleinplaas bestaan uit 8 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 persone. Die eenhede het ou en nuwe meubels en spog met 'n gesellige plaasatmosfeer. Verblyf word in 'n eenheid met slaapplek vir 6 gaste op 3 dubbelbeddens in 'n oopplan-vertrek aangebied. Die ander eenhede beskik elkeen oor 1, 2 of 3 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed het. Elke eenheid het 'n privaat of en suite-badkamer, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n leefarea en/of eetarea.

Ander geriewe beskikbaar in al die eenhede sluit die volgende in: 'n TV met sekere DStv-kanale en draagbare braaigeriewe. Kamer 2, 7 en 9 het lugversorging. Die plaas het 'n gemeenskaplike swembad vir lafenis in die hitte en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie op die perseel. Kleinplaas is na aan die Mooirivier Winkelsentrum, wegneemete-plekke en 'n gholfbaan. Die Noordwes Universiteit is 10 minute se ry ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kleinplaas Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za