LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinplaas Guest Farm | LekkeSlaap
+12

Kleinplaas Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Kleinplaas Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marisa L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Pragtig mense, lieflike kamers.

Ons is net soveel liefde ontvang. Die kamers is pragtig en netjies en dit was sommer net 'n lekker bly.

Marietha D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, skoon en waarde vir geld.

Was lekker om ons eie huisie te hê. Het heerlik ontspan saam met ons kinders. Definitief waarde vir geld, skoon en netjies en het alles ingehad wat nodig was.

Stephen M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is neat and beautiful.

The place is quite cool. Particularly for me who came to rest for my studies. I am going to visit again. I still have more classes left.

Stephan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B
Gesin met klein kinders

Heurlik, Prakties, Mooi en 'n absolute bederf weg van die huis af!

Ons het ons verblyf geweldig geniet. Die eenheid was skoon, netjies en pragtig afgerond. Een om na toe terug te kom, beslis!

Leoni T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni T
Gesin met tieners

Ons was 7 mense en die plek was lekker ruim.

Ons het skolespor byt Puk 16 in Potchefstroom gehad. Verblyf was lekker ruim gewees vir ons 7 mense.

Esther M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Gesin met klein kinders

Ek is eenvoudig mal oor die plek. Eenvoudig, vreedsaam, goeie waarde vir geld en lieflike gashere.

Ek en my kinders het ons verblyf daar geniet. Dankie dat jy uit jou pad gegaan het om 'n "aparte" slaapplek vir my seun te skep. Ons sal beslis weer terugkom!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I simply love the place. Simple, peaceful good value for money and lovely hosts.

My kids and I enjoyed our stay there. Thanks for going out of your way to create a "separate" sleeping area for my son. We will definitely call again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eben F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben F

Wonderlik.

Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly. Baie vriendelike en behulpsame diens. Sal enige tyd weer daar gaan bly en vir ander aanbeveel.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Goeiedag Thea,

Baie dankie vir julle mooi verslag en ondersteuning, ons sien uit om julle hier te ontvang.

Groete
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Louis P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gehalte verblyf, ruim vertrekke, vriendelike en professionele diens.

Ek sal Kleinplaas aanbeveel vir mense wat stilte en goeie gehalteverblyf wil hê. Ons het vantevore daar oorgebly en dit weer geniet soos die eerste keer. Dankie Craig, ons sal weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir die mooi verslag en u ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Alles van die beste vir 2019.

Groete,
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Esther M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Gesin met tieners

Friendly hosts.

They seem to neglect minor but important things. No toilet rug. The lock for the bathroom was faulty so one couldn't close the bathroom door completely. Otherwise I love the place. Very welcoming. I will go back. Good and affordable. Friendly hosts. A few things need attention though to just move it another notch up.

Peter K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Gesin met tieners

Veilige akkommodasie en vriendelike eienaars.

Stil plek, lekker om te rus en kinders het die Kleinplaas geniet. Sal definitief weer die plek bespreek.

Wanda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Gesin met tieners

Heerlike huislike en plaas atmosfeer.

Die ligging is perfek. Naby Potchefstroom en restaurante met wegneem etes of jy kan sommer lekker self braai en ontspan. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Eenheid is pragtig skoon en jy kry waarde vir jou geld. Fantastiese plekkie om oor te slaap met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal definitief aanbeveel.

Delmarie F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie F
Saam met vriende

Ons het die verblyf geniet.

Baie dankie aan Kleinplaas Guest Farm. Ek kan julle aanbeveel. Die eenheid was netjies en als in wat jy benodig. Ons sal vir seker weer daar by jul kom bly.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir julle verslag Delmarie. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Craig en Carin

Kleinplaas Guest Farm
Carel E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was glad nie tevrede met Kleinplaas se diens nie.

In die eerste plek het die kamer vreeslik gestink na sigaretrook en tweedens was daar nie eers iemand wat ons ontvang het by ontvangs nie. Die huishulp het vir ons die kamer kom oopsluit na 'n gesukkel om iemand te kry om vir ons oop te maak. So ek sal Kleinplaas Gasteplaas nie vir mense aanbeveel nie.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Goeiemore Carel.
Baie dankie vir julle terugvoering, ons sal werk op u klagtes. Verskoning dat ons nie by was met julle aankoms nie. Ons het die afgelope paar jaar baie goeie verwysings ontvang so ons geskiedenis wys dat julle wel n uitsondering was. Wil net hoor oor wat die probleem was met die securiteit , ons het wagte op diens en spog met 100% sukses in 8 jaar met geen verlieste tot datum nie. Weereens dankie vir u ondersteuning, en mag u n wonderlike dag verder he.
Kleinplaas groete

Kleinplaas Guest Farm
Charlene S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon geriewe. Huislik.

Ons sal op geen ander plek bly as ons weer in Potch moet oorbly nie. Oom Graig, baie dankie vir jou hulp in ons krisistyd. Ek sal julle baie hoog aanbeveel.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die mooi verslag, ons waardeer julle ondersteuning baie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Lekker dag
Groete
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Sarel V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel V
Gesin met tieners

Heel aangenaam.

Lekker verblyf, net jammer huisie het nie WiFi nie.

Brenda B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda B
Gesin met tieners

Very nice stay.

Neat an friendly people, cleaning of units everyday a bonus.

Mellisa A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa A
Besigheidsreis

Baie netjies en goeie diens.

Die verblyf was netjies en ons het baie goeie diens ontvang.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Hello Corne,

Baie dankie vir julle kommentaar en ondersteuning.

Vriendelike groete,
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Martin L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not likely to go back again.

Not value for money. No toilet paper supplied. Coffee/tea not enough for 2 days. Furniture old. No running cold water in kitchen. Stoep furniture old, dirty and cushions very faded. Stoep also dirty with cobwebs all over. Expected far better at R600 per night.

Corne G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne G
Saam met vriende

Great.

Great oornagplek met ruim kamers.

Rian G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Die voorste kamers (eenheid 7) is teenaan die Paryspad. Die verkeer snags is nogal redelik ontwrigtend en sukkel 'n mens om te slaap. Dit behoort nie 'n probleem te wees met die kamers aan die agterkant van die gebou nie.

Pieter K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Baie naby aan Potch wat gerieflik is.

Lekker beddegoed. Baie spasie. Maar onaangename reuk in wooneenheid. Onvriendelike ontvangs.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Apologies for the reception, owner was away. The slight smell was due to damp issues only in this specific unit which is being attended to.

Kleinplaas Guest Farm
Christa T - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christa T

Value for money and good service, but noisy pool pump.

I stayed over for one night with my husband and mother 25 May 2016. The unit was large, clean and comfortable and the service great. My main problem was that there was a strong and very unpleasant smell of a piggery. The shower head was so low that my husband bumped his head on it. I did not sleep well at all due to the noise from the pool pump. Our room was next to the swimming pool and the pump was on the whole night.

Friedel W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedel W
Saam met vriende

Was ongelooflik lekker.

Ek was verbaas hoe ruim die eenheid is, ons het baie lekker gekuier, lekker rugby gekyk en gebraai, ek sal vir seker weer daar bespreek.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Hi Friedel
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit was aangenaam om julle te ontmoet, en baie dankie vir julle ondersteuning.
Kleinplaas groete,
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Heidi M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe mense, lekker blyplek net die ligging langs 'n besige pad het bietjie gepla.

Ons het lekker gebly. Groot huisies met genoeg spasie. Net die verkeer het bietjie gepla. Die plek is langs die N12 geleë en dis besig.

Kleinplaas Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en skrewe. Ons ligging is wel langs die Parys Pad/R53 en nie op die N12 nie.

Kleinplaas Guest Farm
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkFSrQE8BfabZHdTCHuRCKkVKiwlCNEtBAUUseP9mNhKERlbjcy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Parys Road Kleinplaas 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.729666489505 27.125635743141
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!