Kleinplasie Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kleinplasie
Guesthouse ...
Eiendomme 1
Resensies 133
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Maria S - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik oornag oppad na Kaapstad.
Jeffrey D - Apr 2024
Algehele gradering
Be halwe dat ons so stil moes kuier was alles OK.
Andrea W - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Leeann S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig met pragtige tuin.
Chris L - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik vir een nag oorslaap.
Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Johanelle T - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en goeie waarde vir geld en ideaal vir oorslaap.
Marenel P - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Danie B - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Lida V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n goeie nagrus gehad na 'n lang dag op die pad.
Carel V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese eenheid.
Isabella S - Sep 2023
Algehele gradering
Op die hoofroete, met alles wat die reisiger nodig het vir 'n oornagstop, plus 'n paar plaasdiere as afleiding vir die kinders.
Lees meerGodfrey A - Sep 2023
Algehele gradering
Geriewe goed, atmosfeer landelik rustig, diens uitstekend!
Lees meerJulian V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie pragtig.
Werner H - Sep 2023
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Clare H - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable, relaxing and roomy in lovely surroundings.
Adri V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig gehad.
Werner V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Kathy B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plaas lewe.
Marius M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer daar bly.
Christa M - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier by gasvrye Oubaas.
Joey L - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Marinell W - Aug 2023
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Lee P - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely break from our drive to Upington from Cape Town.
Sanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en uitgerus.
Marius L - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Nico S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs in rustige omgewing.
Schalk S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Mp F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig, ontspannend en "lekke".
Lees meerBelinda G - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly owners and beautiful gardens.
Jean N - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker oornag-akkommodasie.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Zaaiman S - Feb 2023
Algehele gradering
Die dienste vir kampering was voldoende.
Kelly G - Jan 2023
Algehele gradering
Extremely unpleasant.
Lees meerKleinplasie Gastehuis se terugvoer
Good day, I am so sorry to hear your stay was not pleasant. Unfortunately we cannot help for loadshedding. We are so happy to announce that we have solar energy now fully installed. Thank you for the comment regarding the wet spots and spider webs. I have attended to it immediately because we want to strive for service excellence. Please come visit again. I would be so happy to show our improvement. We appreciate your review. It helps us to be diligent all the time. Warm Regards
Klaus Z - Jan 2023
Algehele gradering
Die eerste kennismaking met Kleinplasie Gastehuis, die enigste Voorkeurvennoot op die dorp Calvinia, was ietwat vreemd!
Lees meerEnel V - Jan 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf net buite Calviniadorp op pragtige Karooplaas.
Lees meerSchalk S - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging van en na Upington.
Len C - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly staff, beautiful grounds, clean cottage.
Jerry V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met wonderlike berg-uitsig.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Nico G - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit.
Thomas D - Aug 2022
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer vir moeë reisiger.
Anna-marie O - Mei 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie en vriendelike personeel.
Lizelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, friendly, accommodating, reasonably priced.
Leon L - Feb 2022
Algehele gradering
Ondergemiddeld verblyf wat persoonlike aandag nodig het.
Anita K - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier, mooi plekkie vir baie goeie prys.
Lothar S - Feb 2022
Algehele gradering
Ample space and quiet.
Danny F - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Joubert U - Jan 2022
Algehele gradering
Rustigheid binne bereik.
Michael G - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Annette N - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasheer, skoon en netjiese oorslaapplekkie.
Andre B - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome place to sleep over.
Olet J - Nov 2021
Algehele gradering
Sielsrus in Calvinia.
Louisa J - Nov 2021
Algehele gradering
Net een aand oorgeslaap en alles wat nodig was in die kamer gevind. Vriendelike ontvangs en hulle het my selfs op hulle rekenaar laat werk vir dringende sake waaaraan ek moes aandag gee. Baie dankie.
Valery H - Nov 2021
Algehele gradering
Balsem vir die siel.
Johann M - Okt 2021
Algehele gradering
Voertuig parkering nie na wense, onveilig, geen toesluithek.
Mary W - Sep 2021
Algehele gradering
It was sufficient for our needs.
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Plaaskuier
Joey R - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie oornaggeriewe.
Andrea C - Aug 2021
Algehele gradering
Accommodation adequate but sparse.
Malcolm M - Aug 2021
Algehele gradering
Kliëntediens kan verbeter. Tekort aan skoonmaakapparaat en middels, bv. geen besems, vullissakke ens.
Lees meerWkus H - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik.
Stephani L - Jul 2021
Algehele gradering
Nagmerrie.
Louis B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Alma M - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig op die Hantamberge.
Elize T - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig
Anton M - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Hennie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker oornag in Calvinia!
Esther R - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon ablusies en als wat jy nodig het is daar.
Astrid H - Feb 2021
Algehele gradering
The owners are very welcoming and show such care in their accommodation.
Gabriel V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker tuis gevoel.
Jody B - Des 2020
Algehele gradering
Quiet and peaceful with beautiful sunsets.
Lees meerReinette L - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie rustige area. Sal beslis weer kom.
Chantelle E - Des 2020
Algehele gradering
Veilig en netjies met 'n lekker plaasgevoel.
Leslie V - Des 2020
Algehele gradering
This is our second stay and we enjoyed both of them.
Carmen D - Okt 2020
Algehele gradering
Welkome ontvangs en baie netjiese verblyf.
Peter P - Okt 2020
Algehele gradering
Single overnight stay en route to West Coast.
Kobus S - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en rustig
Anin C - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap, net jammer dat van die vorige gaste binne gerook het.
Edna H - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon!
Roelf C - Aug 2020
Algehele gradering
Alles perfek. Waarde vir geld. Een ding wat kan verbeter is die WiFi-diens.
Warren P - Aug 2020
Algehele gradering
Not appealing.
Danie S - Aug 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste rondawel, heerlike vuurherd. Ongelukkig geen toiletpapier.
Jan G - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Rosemarie D - Des 2019
Algehele gradering
Sal weer by Kleinplasie oornag, hoop die groot reën kom.
Anita M - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en stil.
John F - Okt 2019
Algehele gradering
Very friendly and grateful to Oubaas for picking me up in town on Friday.
Joanne V - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en skoon kamer.
Marek B - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi, veilig en goed geleë net buite Calvinia.
Jj R - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Amanda S - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het in die Dam kamer geslaap, baie muskiete en windpomp raas deur die nag. Glad nie luuks nie, seker OK vir oorslaap.
Kleinplasie Gastehuis se terugvoer
Jammer oor muskiete en windpomp wat raas, interessant oor matras, want dit is n splinternuwe Cloud Nine matras.
Philip S - Apr 2019
Algehele gradering
Very pleasant.
Celest P - Des 2018
Algehele gradering
Het ongelukkig nie gebruik gemaak van die verblyf nie.
Deon M - Des 2018
Algehele gradering
Als wat ons nodig gehad het, dankie.
Jacqueline V - Okt 2018
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld.
Elphia V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, heerlik gebly.
Marieke S - Sep 2018
Algehele gradering
Wat 'n bekoorlike plekkie!
Marie C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, grondpad net sleg.
Calsie C - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Annette N - Aug 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was skoon, netjies en baie rustige verblyf.
Abie D - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Anne D - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely setting and well worth a visit.
Suzaan N - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Neels D - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename en gasvrye verblyf.
Jan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Bevredigend, teleurgesteld dat daar nie etes was nie.
Shana L - Mrt 2018
Algehele gradering
Oase in die moordenaars Karoo.
Gideon N - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, rustig.
Ernest V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer.
Debbie S - Des 2017
Algehele gradering
Refreshing and welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verfrissend en verwelkomend.
Is is baie tevrede met ons verblyf. Dit was warm, maar heerlik om lugversorging te hê. Ons is vriendelik deur ons gasvrou verwelkom. Was mal oor die poue!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Esther R - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, vriendelike diens.
Giselle D - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, lekker.
Lynn T - Aug 2017
Algehele gradering
'n Gemaklike afsaalplek vir 'n moeë reisiger.
Janet M - Aug 2017
Algehele gradering
Was net daar vir 'n oornag, maar die kamer was skoon en alles was netjies en skoon.
Annora E - Jul 2017
Algehele gradering
Kleinplasie was heerlik, rustig, met 'n mooi uitsig en die boer van die plaas praat in die interessante Noord-Kaap idioom wat vir my kostelik was.
Lees meerKleinplasie Gastehuis se terugvoer
Dit was vir ons ook lekker om jou hier by ons te he en te ontmoet, kom weer.
Kleinplasie Groete,
Marieta
Bonita C - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Dudley Y - Jul 2017
Algehele gradering
Loved the quirkiness of this home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal oor die oulike huis.
Daar is aan ons behoeftes voldoen en ontbyt was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Claire W - Apr 2017
Algehele gradering
Farm life in the Karoo.
Magdalena K - Apr 2017
Algehele gradering
Die eienaar was baie vriendelik en die plek was baie netjies.
Antoinette J - Des 2016
Algehele gradering
Ek en my suster het baie lekker gebly in 'n mooi en netjiese kamer!
Deon M - Okt 2016
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Danny C - Sep 2016
Algehele gradering
Alhoewel ons laat gekom het en vroeg uit is, was dit nog steeds baie lekker gewees on in 'n skoon netjiese plek te kon slaap.
Thea S - Sep 2016
Algehele gradering
Regte plaasatmosfeer en ontbyt.
Etienne S - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker gekamp.
Pieter S - Aug 2016
Algehele gradering
Basiese verblyf, maar nie teleurgesteld nie.
Lees meerElizma H - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Melvin S - Sep 2015
Algehele gradering
Tranquil, safe, clean and value for money.
Helena O - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker gebly.
Elize V - Apr 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Nico G - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelike gashere.
- Kapasiteit: 33 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kleinplasie, Witwal plotte, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom