Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Slangboskloof

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Kliphuis @ Slangboskloof
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Heerlik ontspan.

Ons het baie tyd op die stoep deurgebring en ook 'n bietjie gestap. Die weer was perfek en die damme was vol. Die kombuis is goed toegerus. Soos ander al genoem het, alhoewel daar slaapplek is vir baie mense, is dit redelik oopplan vir die ander wanneer jy meer mense het. Die [accommodation_name] is weg van die hoofplaaswerf en dus privaat en stil. Dit het aan ons doel voldoen vir 'n klein wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita V
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker om bietjie weg te breek uit die stads gewoel en die absolute rustigheid en stilte te kon geniet en ontspan.

Die kliphuis is perfek as jy wil wegkom uit die geskare en gejaag van elke dag om rustigheid en stilte te kan geniet en om werklik tyd as gesin saam te kan spandeer sonder die afleiding van TV en selfone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kaggel werk nie en maak die hele huis vol rook. Ons het na een dag vertrek (een dag vroeg). Die huis was te koud en donker.

Die huis is slegs geskik in die middel van die somer. Die kaggel werk nie en maak die hele huis vol rook. Die huis is slegs geskik vir 'n familie of groep wat nie privaatheid vra nie, aangesien die slaaparea in 'n oopplan-area is, behalwe een slaapkamer wat apart is. Die kombuisarea en die sitkamer het nie plafonne nie en is dus dubbelvolume. Om hulle warm te kry of hou is nie moontlik nie, veral ook omdat die agterdeur (of is dit die voordeur?), nie dig sluit nie. Die kombuis het geen vensters nie, behalwe die een klein venster hoog bo in die gewelmuur van die dubbellevolume gebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margi O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Margi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house is a very rustic farm house. The hot water was a bonus as were the beds. The setting is stunning.

The house could do with a few more necessities - there were no hooks nor hanging rails to dry towels or wet clothes. The lights didn't work in many of the rooms and there was only one bedside lamp so it made reading difficult at night. The staff were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya M
Gesin met klein kinders

Baie mooi bestemming.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vreedsaamheid, perfek om kwaliteitfamilietyd te spandeer, prentjiemooi natuurskoon.

Heerlik vir buitelugstap en verken met troeteldiere, geen geraas, geen mense in sig of enige steurings nie, net doodse stilte en die natuurgeluide met 'n ongeëwenaarde sterreruim saans. Ware stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula C
Gesin met tieners

Rustic cabin in beautiful setting.

The farm is stunning. You can enjoy long walks or bike rides or dam swims. No fish in dams for fishermen. Water level low after summer months. Kitchen well equipped. Had problems with an empty water tank on the last day. No Wi-Fi or phone reception near the house. Quiet and restful spot. Bokkies and ducks to view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zurika S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zurika S
Gesin met klein kinders

Trap wat na loft toe gaan is onveilig en loodreg. Onveilig vir klein kindertjies en oumense.

Het vreeslik lekker gekuier by kaggel binne-in die huis. Met hout wat voorsien was. Pragtige damme en uitsig vanaf stoep. Baie stil omgewing. Berguitsig maak dat dit 'n rustigheid oor mens bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arrived on a wet afternoon, left the next day in the dry.

I only received the T&Cs the day before I arrived. Some of the information is not on the website or differs from the website. The firewood was outside in the rain - no matches, no blits, no paper. Nice to have a loadshedding schedule - we don't even know what area/zone Kliphuis is in. The bed linen had what looked like water stains - not so nice on white linen. Watery hand soap in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis @ Slangboskloof se terugvoer

Hi Andrew

Thank you for the constructive feedback. I sincerely apologise for any inconvenience.
Be assured that these matters are being addressed.

Hope to see you again in the near future.

Warm Regards
Aletmarie

Kliphuis @ Slangboskloof
Roxanne A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne A
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

Recommend it for anyone who wants to get away from the hustle and bustle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telana V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana V

Pragtige plek.

Heerlik gekuier behalwe dat ons loadshedding gehad het van 18h00 tot 22h30 en weer die volgende oggend van 08h00 af. Sal aanbeveel dat daar Meer alternatiewe beligting moet wees. Ons het gelukkig kopliggies en flitse gehad. Was egter baaie koud ook maar die binne kaggel het darem effens gehelp. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominic M
Gesin met klein kinders

Location was awesome. We spent a lot of good family time together.

It's a pity that we couldn't swim in the dam. Also, bear in mind that the main water pump for the dam is situated 50m away from the stoep and is very noisy - all day and all night.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Baie mooi natuuromgewing met berg- en dam-uitsig op 'n werkende plaas. Ideale wegbreeknaweek om te herlaai vir die laaste deel van 2021. Die kommunikasie van die eienaar was baie goed. Die werkers was ook baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Was perfect.

Had a wonderful stay with friends to celebrate a birthday. Excellent location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G

Heerlike mini-wegbreek in die mooiste omgewing met natuurskoon en vistas.

Heerlik gekuier op 'n koue en nat naweek met die vuurherd wat ons warm gehou het. Baie mooi omgewing en uitsigte met baie goeie fasiliteite. Ons het so erg baie vuur gemaak in die vuurherd dat ons rookseine die vallei vol moes sigbaar wees. Dit sal wel goed wees vir die volgende besoekers as die eienaars die kaggel kan bekyk siende dat daar moontlik ander gevleuelde bewoners nes gemaak het aan die bokant en die kaggel met tye erg binnekant toe gerook het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375431ecedbde83f91630c507084093e8d994c3d5e5be33ca25780f9136b0b4c28bacd3fccc45986196c79ed58e749d6f053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 Slangboskloof Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917205861722 19.237232208252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem