Klippieskraal

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klippieskraal is 60 min se ry vanaf Pretoria net buite Brits in die Noordwes. 'n Privaat kamp op die wildplaas kan gehuur word en dit is ideaal vir 30, 40 en 50 verjaarsdae, gesinsherenigings of privaat besoeke. Slegs 1 groep word op 'n slag toegelaat. Daar is 'n boma, binnebraai, DStv, speelplek vir kinders, 'n swembad en gaste kan fietsry, stap en wildkyk.

Klippieskraal is 'n 60 hektaar-bosveldplaas in die hart van die bosveld. Dit word slegs aan 1 groep verhuur en dit is dus baie privaat. Daar is het 'n groot gemeenskaplike area, buitetafels, eetgerei, breekware en 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Verblyf bestaan uit 4 slaapkamers wat slaapplek bied aan 18 gaste. Addisionele karavaanstaanplekke of tente kan opgeslaan word om slaapplek te bied aan 30 gaste in totaal. The Dove Room het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 stapelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort asook 'n kombuisie.

The Duck Room, The Partridge Room en The Francolin Room is elk 'n klein oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 1 stapelbed. Dit het 'n badkamer en 'n kombuisie.

Gaste kan afkoel in die swembad terwyl die kinders in die speelarea speel, trampolien-spring, swaai of op die klimraam speel. Gaste kan hul fietse saambring om deur die bosveld te ry. Impalas, koedoes en nyalas kan besigtig word. Kinders kan ook die plaasdiere soos varke, hoender en ganse geniet. Tydens skemer kan gaste rondom die boma sit en die uitsig oor die dam geniet. Wild kan gesien word.

Slaapplek

'n Bespreking by Klippieskraal sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 6 persone
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Kroegyskas

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klippieskraal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 300 per nag (plek vir 30)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]