Kloof Street Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kloof Street Apartment is onlangs opgeknap en is in 'n veilige woonstelgebou in 'n dinamiese buurt.

Die ingang lei vanaf die straat via 'n hekkie deur 'n privaat binnehof wat via glasdeure na die leefarea vloei.

Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak, en toilet in die badkamer. Handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond met stoof, ingeboude kaste, potte, breekware en eetgerei.

Die leef- en eetarea is smaakvol ingerig en het gemaklike sitplek en 'n eetkamerstel vir 6. Daar is nie 'n TV nie, maar wel gratis WiFi.

Kloof Street Apartment is naby verskeie winkels, kroeë en restaurante, en net 'n kort entjie se ry vanaf die strand en vername besienswaardighede. Dis is dus die ideale basis om die stad te verken!

Daar is veilige parkeerplek in die straat wat saans verlig word.

Slaapplek

'n Bespreking by Kloof Street Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kloof Street Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za