We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Kloof View | LekkeSlaap
+17

Kloof View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Kloof View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Samantha O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Besigheidsreis

The host Jennie is the most amazing lovely person. The place is lovely and quiet.

I would highly recommend this as a place to stay for any occasion. The host is beyond lovely and the stay such a great experience.

Irma D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Heerlik!

Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Beslis die geld werd.

Jana G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G
Gesin met klein kinders

Baie lekker en netjiese plek, sal definitief weer gaan.

Ideale plek as jy moet oorbly in die stad veral as iemand in die hospitaal is of jy besigheid in die stad het. Baie gerieflike woonstel met genoeg spasie.

Etienne T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne T
Gesin met tieners

Puik.

Sal verseker weer daar bly.

Karlien L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien L
Saam met vriende

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Uitstekende verblyf vir 'n baie klein bedrag. Ons het 4 mense baie gemaklik gebly. WiFi ingesluit. Sal dit definitief aanbeveel. Mooi skoon beddegoed, sagte wit handdoeke en netjiese geriewe.

Lood R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood R
Gesin met tieners

The house / flat was perfect and for our purpose it was everything in the house / flat was 100%.

The only problem was the neighbours who had a party on Friday and Saturday night. The music and their talking was loud and they did not take any one in the complex in consideration.

Kloof View se terugvoer

Thank you so much, I appreciate your valuable feedback.

I will most definitely be in contact with the body corporate with regards to the neighbors.

Kind regards,
Jennie

Kloof View
Yolanda N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda N
Gesin met tieners

Puik verblyf.

Baie gerieflik, goed geleë, puik waarde vir geld. Sal definitief weer gebruik. Sterk aanbeveling.

Vanaf
R497
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R497
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R497
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koichabstraat 559, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVzOJqBJkoc5qtYiFAIemjtmeyJ67eeoQKsxDwLkOBNe08hyPZ5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R497  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 559 Koichab Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.813621281202 28.266682421459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem