Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofsig 10

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Kloofsig 10
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johannes Zacharias E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Zacharias E

'n belewenis!

Absoluut fantasties! Die mooiste uitsig en baie goed ontwerpte huis! Puik diens van opsigter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met vriende

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Fantastiese ligging, skoon en alle geriewe.

Dit was 'n uitstekende woonplek. Skoon, netjies, lekker geriewe en goeie ligging. Die hulp van die fasiliteerder was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anélle P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anélle P
Saam met vriende

Was baie lekker en asemrowend.

Sal enige tyd weer van Kloofsig 10 gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met tieners

Wonderful family getaway.

Kloofsig exceeded our expectations. Beautiful house with a beautiful view! Fresh, clean and well taken care of. The kitchen was fully equipped with everything you need and more. Bedrooms very spacious, more than enough room for everybody. The beach is just a little stroll away and what a beautiful beach it is. Vleesbaai is a hidden gem and so is Kloofsig. Will definitely be back in the future but for longer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marese S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marese S

Fantastiese ligging, pragtige huis, attention to detail.

Kloofsig het geensins teleurgestel nie. Die huis is pragtig en toegerus met alles wat jy benodig, die ligging is fantasties, stap afstand van die see. Ons kan nie wag om weer terug te kom nie. Willem wat ons gehelp het met die inboek was ook vreeslik aangenaam en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofsig 10 se terugvoer

Baie dankie Marese vir die mooi woorde, ons ontvang julle graag weer.

Kloofsig 10
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofsig 10, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b5fef39f08b571e46569ad176696daaec7ec5e9fc5aa6c8e47e3063340a923adaec572643b54ba2438f90c9d2e3f97df6d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 Kloofsig 10 Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.286584415228 21.910887771508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem