LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knightsbridge 105 | LekkeSlaap
+34

Knightsbridge 105

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Let asb. daarop dat Knightsbridge nie 'n ontvangsarea het nie. Jy kan die sleutels by die onderstaande adres kry: Die Centurion Hotel, Frere-weg 1, Seepunt, Kaapstad. Laat weet ons asseblief vooraf van jou inkloktyd.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van sowat R5000 moet met aankoms saam met die huurbalans betaal word. Gaste wat na 20:00 op die inklokdatum arriveer moet 'n boete van R300 betaal.

Gaste moet die woonstel self skoonmaak. Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie. Die skoonmaak van die woonstel en die voorsiening van vars linne en handdoeke word slegs deur ons gedoen voor jy inklok en na jy vertrek. Die verhuurder/gasheer/Alpha/Centurion en personeel is nie verantwoordelik vir enige skade/verlies/besering van of met betrekking tot die gas van enige aard nie, insluitend nalatigheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 5000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 780
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 780
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 780
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woonstel T105 in Towers-blok, Knightsbridge-gebou, Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZTNjNDcwLWUyOWItNDQxNS1hNzc5LTE4YTdjOGY4YTc5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 Apartment Nr T105 in Towers Block, Knightsbridge Building Esplanade Road, Century City Precinct 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.889681713861 18.511886447668
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!