Knysna 6b

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bederf jouself met 'n wonderlike wegbreek deur hierdie lieflike, moderne, ruim huis jou huis te maak gedurende jou vakansie.

Ontspan op die groot braai-dek soos jy na die pragtige uitsigte oor die bekende Knysna Koppe kyk.

Daar is twee en suite-slaapkamers, beide met koningingrootte-beddens, 'n groot oopplan-kombuis, eet- en sitkamer. Daar is 'n heerlike, stil en rustige tuin. Volledig toegerus met DStv, linne, handdoeke, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

’n Lieflike kaggel is beskikbaar.

'n Outomatiese motorhuis en 'n betroubare skakel na 'n uitstekende gewapende reaksie-eenheid bied aan gaste 'n sorgvrye vakansie.

Die huis is geleë binne stapafstand van die middedorp af, en die stil woonbuurt skep 'n vreedsame hawe.

Ons is een blok weg van die bekoorlike Pledge Natuurreservaat, waar jy heerlike kan srap in die natuurlike vallei-bos en 'n aantal inheemse fauna en flora kan sien.

Let wel: Die geriewe is nie geskik vir klein kinders nie. Daarom kan kinders onder 12 ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Knysna 6b sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna 6b gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za