LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Country House | LekkeSlaap
+35

Knysna Country House

4 resensies
Gastehuis
Standaard Dubbelkamer
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Standaardkamer is ideaal vir paartjies of kleiner groepe wat saam reis sonder om te veel op die akkommodasie self te spandeer. Die kamer is om 'n privaat, gedeeltelik bedekte binnehof met 'n aparte ingang van die hoofgebou af. Die kamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Die geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kroegie, individuele kluis, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Jammer, geen kinders onder die ouderdom van 6. Kinders tussen 6 en 11 jaar oud betaal 30% van die deeltarief. Kinders tussen 12 en 18 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum verbeur 100% van die deposito;
8 - 30 dae voor die inklokdatum verbeur 50% van die deposito;
31 + dae voor die inklokdatum verbeur 10% van die deposito.
Indien die bespreking later gekanselleer word of gaste nie opdaag nie sal die volle bedrag vir die bespreking gehef word.

Luukse Dubbelkamer met Balkon
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gewildste kamers in die hele gastehuis. Hierdie ruim kamers is in die hoofgebou, langs die sitkamer-area met sy kaggel, ontbyt-area en hoofbalkon. Toegerus met 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, 'n en sutie-badkame rmet 'n stort, 'n dubbelsitkamerstoel, TV met sekere DStv-kanale, kroegie, kluis, haardroër, koordlose internet en koffie- en teemaakgeriewe. Die privaat balkon kry baie son en bied 'n uitsig oor die strandmeer en die Outeniekwaberge, dit is absoluut gemáák vir skemerkelkies!

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Jammer, geen kinders onder die ouderdom van 6. Kinders tussen 6 en 11 jaar oud betaal 30% van die deeltarief. Kinders tussen 12 en 18 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum verbeur 100% van die deposito;
8 - 30 dae voor die inklokdatum verbeur 50% van die deposito;
31 + dae voor die inklokdatum verbeur 10% van die deposito.
Indien die bespreking later gekanselleer word of gaste nie opdaag nie sal die volle bedrag vir die bespreking gehef word.

Luukse Kothuis met Tuin-Uitsig
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige, losstaande grasdak-kothuis is ideaal vir wittebroodpaartjies en gaste wat op soek is na ekstra privaatheid. Die kothuis het 'n heerlike, privaat dek waarop jy kan staan en die sonsondergang bewonder. Toegerus met 'n kaggel, koninggrootte-bed, en suite-badkamer met stort en toilet, TV met sekere DStv-kanale, kroegie, kluis, haardroër, koordlose internet en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Jammer, geen kinders onder die ouderdom van 6. Kinders tussen 6 en 11 jaar oud betaal 30% van die deeltarief. Kinders tussen 12 en 18 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum verbeur 100% van die deposito;
8 - 30 dae voor die inklokdatum verbeur 50% van die deposito;
31 + dae voor die inklokdatum verbeur 10% van die deposito.
Indien die bespreking later gekanselleer word of gaste nie opdaag nie sal die volle bedrag vir die bespreking gehef word.

Gesinskamer
Vanaf R1 320
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid met 2 slaapkamers is ideaal vir gesinne of vriende wat saam op reis is. Toegerus met 1 dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer, 'n badkame rmet 'n bad en aparte stort tussen die twee slaapkamers, 'n klein leefarea met 'n slaapbank wat oopmaak op 'n privaat stoepie langs die swembad en die tuin, TV met sekere DStv-kanale, kroegie, kluis haardroër, koordlose internet en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar teen 'n geringe ekstra koste.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Jammer, geen kinders onder die ouderdom van 6. Kinders tussen 6 en 11 jaar oud betaal 30% van die deeltarief. Kinders tussen 12 en 18 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum verbeur 100% van die deposito;
8 - 30 dae voor die inklokdatum verbeur 50% van die deposito;
31 + dae voor die inklokdatum verbeur 10% van die deposito.
Indien die bespreking later gekanselleer word of gaste nie opdaag nie sal die volle bedrag vir die bespreking gehef word.

Luukse Dubbelkamer
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gewildste kamers in die hele gastehuis. Hierdie ruim kamers is in die hoofgebou, langs die sitkamer-area met sy kaggel, ontbyt-area en hoofbalkon. Toegerus met 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, 'n en sutie-badkame rmet 'n stort, 'n dubbelsitkamerstoel, TV met sekere DStv-kanale, kroegie, kluis, haardroër, koordlose internet en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer lei na die gedeelde stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Jammer, geen kinders onder die ouderdom van 6. Kinders tussen 6 en 11 jaar oud betaal 30% van die deeltarief. Kinders tussen 12 en 18 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum verbeur 100% van die deposito;
8 - 30 dae voor die inklokdatum verbeur 50% van die deposito;
31 + dae voor die inklokdatum verbeur 10% van die deposito.
Indien die bespreking later gekanselleer word of gaste nie opdaag nie sal die volle bedrag vir die bespreking gehef word.

Fraser Apartment S/C
Vanaf R2 200

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Fraser Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiZmIzMjBlLWQ1MTktNDVjNy05ODM5LWE2NTRlOTExY2U1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 30 Fraser Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -34.060301472392 23.086730539799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!