Knysna Log-Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Knysna Log-Inn is in 1998 gebou en vergestalt 'n inheemse konsep wat die karakter en die gees van die omliggende, inheemse woude met Knysna se romantiese geskiedenis kombineer. In die voorportaal is een van die grootste houtstompstrukture in die suidelike halfrond, voortreflik gesnyde soliede geelhoutboomstamme wat opwaarts toring na die Skandinawiese hamerkappe.

Sonstrale skyn deur die skouspelagtige kleurvensters, wat die soliede geelhouttrap verlig. Die herfsskakerings van die leiklipvloere en die oormatige gebruik van natuurlike rivierklip kombineer met die hout om 'n atmosfeer van rustige balans te skep. Waarlik "in harmonie met die natuur".

Knysna Log-Inn is uiters sentraal, in die middel van die dorp, en is ideaal geleë vir besigtigingstoere. Die Hotel is loopafstand van die Knysna Quays wat beter bekend is as die Knysna Waterfront - slegs 200 meter weg, asook die veerbote na die Knysna Koppe.

Knysna Log-Inn is ideaal vir toeriste wat Knysna besoek.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knysna Log-Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 026 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za