LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Pocket Breaks Unit 3 | LekkeSlaap
+10

Knysna Pocket Breaks Unit 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Knysna Pocket Breaks bied selfsorgwoonstelle slegs 2 minute se stap van die Knysna Waterfront af. 'n Verskeidenheid restaurante, met plaaslike en internasionale geregte, is by die Knysna Waterfront en in Greystraat te vinde en is ook stapafstand hiervandaan. Die woonstel is 10 minute se ry van Leisure Island en die Knysna-koppe af.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed (dit kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word) en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n platskerm-TV met satellietkanale en gemaklike sitplek vir 4. Die privaat balkon bied uitsigte oor die tuin.

Lugversorging, gratis WiFi en privaat parkeerplek word voorsien. Gaste kan hul maaltye in die volledig toegeruste kombuis voorberei en al die groot supermarkte is stapafstand hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Knysna Pocket Breaks Unit 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Pocket Breaks Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b18dbd9594e26b8b34689e759f785020864c944777adc6a5316c6fd29f616a90a1b92c0ddff303d2fd8faa50ed0eacc4682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 40 Trotter street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.038106731577 23.047320842743
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!