Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 838
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Nicole C - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Knysna River Club se terugvoer
Good morning. Thank you for the lovely review! We cannot wait to welcome you back!
Maggie F - Nov 2023
Algehele gradering
Really enjoyed the facility, loved the light colours and brightness inside.
Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Andre G - Okt 2023
Algehele gradering
Akkommodasie was baie mooi en netjies.
Ruqiyah A - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing stay.
Abuhurairah A - Aug 2023
Algehele gradering
Wow!
Linda T - Jul 2023
Algehele gradering
Weggesteekte juweelplekkie.
Sandy Blankenberg B - Mei 2023
Algehele gradering
Will come again anytime!
Brett & Ria W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Kim M - Jul 2021
Algehele gradering
Relaxing. Value for money
Eugene G - Okt 2020
Algehele gradering
Nie skoon.
Solé D - Sep 2020
Algehele gradering
Daar is heerlike aktiwiteite by die oord, wat kinders en grootmense kan geniet. Ongelukkig was die lagoon by die oord nie in 'n goeie toestand nie, daar is 'n slegte reuk en water lyk baie slymerig. Dus het ons nie van die roeibote gebruik gemaak nie.
Lees meerJohan D - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Marelise V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker plek om te ontspan met kinders.
Hallazeen C - Aug 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik, fantasties.
Knysna River Club se terugvoer
Hallo Fritz,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dit is altyd lekker om vir ons personeel terugvoering soos julle sin te lees. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Eben Swart
Knysna River Club
Yvette S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie geniet en baie nice plek vir hele gesin.
Knysna River Club se terugvoer
Hallo Yvette,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle spoedig terug te verwelkom by Knysna River Club!
Rob Z - Nov 2015
Algehele gradering
Het was ok.
Annemarie C - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het 2 aande by KRC geslaap - heerlik!
Knysna River Club se terugvoer
Hallo Annemarie,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle terug te verwelkom by Knysna River Club!
Frederick E - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Knysna River Club se terugvoer
Goeie More Frederick,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dis baie lekker om te hoor dat ons gaste die verblyf by ons geniet. Hoop ons kan julle spoedig terug verwelkom.
Charl D - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Knysna River Club se terugvoer
Goeie Dag Charl,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet op die pragtige oord. Ons sien daarna uit om U terug te verwelkom op Knysna River Club.
Arno M - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Knysna River Club se terugvoer
Goeie Dag Arno M,
Baie dankie vir die aangename terugvoer. Ons sal dit kommunikeer aan al ons personeel en sien uit daarna om u terug te verwelkom op Knysna River Club.
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom