Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekemakranka

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Koekemakranka
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cisce C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisce C
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly. Stap afstand van die water en die restaurant. Ons het die natuurskoon en wandelpaaie baie geniet. Die kinders was aangenaam verras.

Heerlike Weskus-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilige akkommodasie met goeie ligging.

Waarde vir geld met goeie ligging. Binne stapafstand van die see af en geleë in 'n baie stil doodloopstraat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en baie netjies.

Woonstel is skoon, netjies en smaakvol. Goeie kwaliteit beddegoed, lekker warm kombers vir die koue en goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met vriende

We had a relaxing, quiet and private stay. Thank you.

The living areas and kitchen were quite small even for just two adults although we coped enough to be able to make a meal or two. The flatlet may be uncomfortable for more people than this. especially in winter. Not sure whether potential guests should be aware of this. But otherwise it was a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Heerlik, sou sommer daar wou bly.

Rustig, skoon, netjies, veilig, baie om te sien as jy van ongerepte natuur hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus O
Saam met vriende

Very nice stay and value for money.

We stayed for 2 days in a very nice, clean place with 2 bedrooms, a kitchen, bathroom and braai area. We were welcomed very friendly by Marthie and the booking was easy. The weather was also nice and sunny we had a very good rest with family. Thank you, we love it. We will recommend it and it's of high standards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell M
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi en baie ontspannend.

Geen kragonderbrekings was 'n wenner! Klank van golwe as mens sit op die stoep was so ontspannend en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luciel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luciel V
Saam met vriende

Wonderlike, rustig en heerlike plek om te gaan stap.

Lavender reuk en die blomme in tuine is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R
Saam met vriende

Rustig.

Baie netjies. Lekker geslaap. Spasie baie beperk. Goed toegerus. Loop afstand na strand tussen die pragtige blomme. Was net nie gemaklik met die 2 boerboele op erf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeline B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline B
Gesin met klein kinders

Lieflike, rustige gesinswegbreek by die see.

Pragtige uitsig oor die see. Lekker stil. Die woning is skoon en netjies. Waarde vir jou geld. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Ag hoe lekker om hierdie mooi terugvoer te ontvang. Dit was heerlik om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer.

Koekemakranka
Johan Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Z
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodasie was skoon en netjies en als wat ons kon benodig was daar. Rustigheid was uitstekend. Die beste was die woef Lexa, wat elke oggend kom môre sê het. Sal definitief weer by Koekemakranka kom uitspan. 10/10 aan Marthie. Baie dankie, vir 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Johan, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Koekemakranka
Lia G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lia G
Gesin met tieners

Few days away with family on Westcoast.

Expected a freestanding unit a bit bigger but it was very clean and had everything we needed. Welcoming host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chappy E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chappy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en privaat. Lekker vir 'n dag of 2 se oorbly.

Gasvrou baie vriendelik en professioneel. Rustig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mamre W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mamre W
Saam met vriende

Dankie vir die heerlike verblyf. Ons het lekker gebraai en die stap na die strand was heerlik en mooi so met die veldblomme om ons.

Die verblyf is goed. Baie goed geleë. Gasvrou uiters behulpsaam en vriendelik. Daar was sommer ook vir ons lekker beskuit, tee, koffie en suiker neergesit. Dis oulik, want partykeer vergeet mens daardie basiese goed. Heerlik stil in die nag met die see wat jou aan die slaap sus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Liewe Mamre,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons, die honde ingesluit, hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir julle liefde vir my honde.

Koekemakranka
Yvonne R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Enkelreisiger

Clean, pleasant and very comfortable.

When the opportunity arises again, I will visit, the atmosphere is relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaynor R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor R
Gesin met tieners

Ons gesin het 'n plekkie gesoek vir 'n rustige wegbreeknaweek. Koekemakranka was meer as ideaal.

Die woonstel is gesellig, netjies en smaakvol en in 'n rustige en veilige omgewing naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Liewe Gaynor,
Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom hier by ons.

Koekemakranka
Andre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ons kon regtig lekker rus.

Ek was verbaas oor die vriendelikheid van die twee boerboel-tannies wat my Yorkies so verdra het en nooit kwaai gewees het met hulle nie. Die eenheid was baie lekker en goed ingerig. Alles was so skoon en netjies en ons gasvrou het ons spesiaal laat voel. Marthie, baie dankie dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raedawn W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raedawn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, rustig,

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienares. Die plek was baie netjies en oulik. Alles wat ons benodig het was daar. Ons het 'n baie wonderlike rustige tyd gehad. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap, dit was so lekker om jou en jou gesin te ontmoet. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Koekemakranka
Andre N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige plek om te bly.

Die plek was baie mooi skoon en die ontvangs baie baie vriendelik. Lekker loop afstand van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette M
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie, lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maranatha W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranatha W
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging. Uiters skoon en netjies. Alles nog baie nuut!

Uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B
Saam met vriende

Baie aangenaam, gerieflik en skoon.

Caddy in stort, meer hangplek in badkamer en kombuis, beskerming vir mooi houttafel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V
Saam met vriende

Mooi, netjies, skoon en veilige plekkie.

Baie vriendelik ontvang en Marthie was altyd daar as ons iets benodig het of wou vra. Ons het baie gebly en veilig gevoel. Die enkelbeddens wat 'n rariteit is by ander akkommodasie plekke was vir ons 'n bonus as vriendinne. Ons het net 'n probleem gehad met die WiFi wat slegs in hoofslaapkamer gekry kon word en net as jy op 'n sekere posisie is met selfoon. Dit was net so twee strepies sterk wat nogal sleg was as mens nie meer data het nie en dit einde van maand is. Sou graag 'n groter spieël wou gehad het naby kragprop in hoofslaapkamer. Dis nogal iets wat ek ervaar het in meeste akkommodasie plekke dat daar nie vir vrouens en haardroërs voorsiening gemaak word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sommer lekker gerus en lekker gebly.

Dit was ons eerste besoek aan Jacobsbaai en vir seker ook nie die laaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasies. Sal gou weer kom as die wind gaan lê.

Ons verblyf was bo verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Liewe Frances,

Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was heerlik om julle op Jacobsbaai te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Marthie Burger

Koekemakranka
Caroline R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Caroline R

Karige kombuis toerusting, beslis nie waarde vir geld.

Daar was geen lakens en kussingslope vir enkelbed. Agent was bewus dat my seun daar sou slaap, soos vooraf inligting bekom. Kombuis toerusting karig, geen slaai/mengbak, lang glase, opskepbakke, afdrooglappe, klein handdoekies. Het agent gekontak vir beddegoed, maar daar was geen antwoord nie. Beslis nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet P

Rustig. Als wat mens nodig het, is daar!

Het heerlik gekuier, Martie het soveel moeite gedoen. Waardeer dit. Die plek is 'n genot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het vreeslik lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Marthie Burger

Koekemakranka
Lizette L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Pragtige plekkie. Het heerlik gekuier! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Lizette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle gou weer. Marthie Burger

Koekemakranka
Roelie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Roelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen braai! Geen TV! Geen "sitkamer".

Daar is geen plek om net te sit en ontspan nie. Moet maar saans in jou kamer sit of by die kombuistafel sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Beste Roelie
Ek is so jammer om te hoor dat jy jou verblyf so negatief beleef het.
Die stoep van die hoofhuis met die braai is altyd beskikbaar vir gaste. Daar is ook 'n braai rooster in die woonstel vir gaste wat op die stoep wil gaan braai.
Die woonstel is nog nooit geadverteer met 'n TV nie en ek is jammer as jy die indruk gekry het dat daar wel 'n TV sou wees.
Ek verstaan ook nie hoekom jy sou meen daar is nie 'n sitkamer nie, daar is definitief 'n sitkamer wat uitloop uit die kombuis area en wat beskik oor twee gemakstoele en 'n bank.

Koekemakranka
Esmé B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n netjiese, rustige plekkie in Jacobsbaai naby SaldanhaVredenburg.

Koekemakranka is 'n netjiese, moderne, huis/woonstel met 'n mooi see uitsig oor Jacobsbaai. Goeie waarde vir geld en diere vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koekemakranka se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons hoop om julle gou weer by ons te kan verwelkom.

Koekemakranka
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 23, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af627d370c3b905448759b37282384142eb966d2bd3fa9ed57f6f21ac4c9ac4a3a61d008cb2833529da2009dfac0a9ce580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 23 Jacob De Goede Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.967080462666 17.887630462646
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem