Silversands Akkommodasie by Koggelberg Accommodation | LekkeSlaap
+143

Koggelberg Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus-straat 4126, Bettysbaai, 7121, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Koggelberg Accommodation bied verblyf in 'n huis in Bettysbaai. Dié moderne huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die gedruis van die stad af en vir die diegene wat berguitsigte wil geniet of by die strand wil visvang, branderplankry of sommer net saam met vriende of familie wil kuier en ontspan.

Die huis het 3 slaapkamers. Twee van die kamers het koninginggrootte-beddens en die derde kamer het stapelbeddens en 'n enkelbed (slaapplek vir 3). Die huis het slaapplek vir 8 gaste in totaal. Die huis het 'n volledige badkamer en 'n ekstra toilet. Daar is 2 sitkamers, 'n ingeboude binnebraai en moderne meubels. Elke slaapkamer het 'n TV en daar is 1 grootskerm-TV in die sitkamers. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar of agter 'n motorhek. Volledige DStv is beskikbaar en die hoofsitkamer se TV het Netflix. Daar is 2 enkelwoonstelle op die perseel maar almal se privaatheid is gewaarborg en dis nie deel van die hoofhuis met slaapplek vir 8 nie.

Koggelberg Accommodation is net 2 minute se ry van die Pikkewyn Natuurreservaat af en 3 minute vanaf 'n swemstrand en restaurante met gratis WiFi en DStv.

Slaapplek

’n Bespreking by Koggelberg Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Agapanthus-straat 4126, Bettysbaai, 7121, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus-straat 4126, Bettysbaai, 7121, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYTMyYjA4LTU5ZGMtNGFmOS1hYmJjLWJmYzQ3ZDNmYWY2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 8) 4126 Agapanthus street Betty's Bay 7121 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.367822150961 18.886836469173
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za