Buffalo Thorn
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfstuk 3 Buffelsfontein, Rustenburg Distrik, 1791, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Buffalo Thorn is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die bos, sowat 24 km vanaf Magaliesburg. Die kothuis bied 'n intieme wegbreekplek vir die hele gesin of vriende wat op soek is na verblyf in 'n rustige omgewing.
Die lieflike kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 3 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n enkelslaapbank, 'n koffietafel en 'n kaggel. WiFi word voorsien.
Gaste kan op die stoep ontspan, by die ingeboude braai kuier, die bosveld-uitsig bewonder en saans die skouspelagtige sterrehemel aanskou. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad in die plaasreservoir, met 'n uitsig oor die vallei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Buffalo Thorn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Allan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erfstuk 3 Buffelsfontein, Rustenburg Distrik, 1791, Noordwes
- Gaste dink Buffalo Thorn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfstuk 3 Buffelsfontein, Rustenburg Distrik, 1791, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom